Mashatile beloof vergoeding aan hoenderboere Adjunkpresident Paul Mashatile het bevestig alle Suid-Afrikaanse boere wat deur die voëlgriep-uitbreking geraak word, sal billike en voldoende vergoeding ontvang. Hierdie versekering bied ‘n bietjie hoop aan diegene in die pluimveebedryf wat met verliese worstel as gevolg van voëlgriep. Hy het voor die Nasionale Raad van Provinsies verskyn om mondelings...
Tag: Mashatile
Onduidelikheid oor skorsing van Mashatile se 8 BBP-manne
Onduidelikheid oor skorsing van Mashatile se 8 BBP-manne Die Nasionale Polisiekommissaris van die buurland, Fannie Masemola, het onsekerheid uitgespreek oor die huidige werkstatus van die agt geskorste BBP-beskermingsbeamptes van adjunkpresident Paul Mashatile. Hulle is reeds drie maande lank geskors, nadat hulle na bewering in ‘n video betrap is waar hulle drie Suid-Afrikaanse Nasionale Weermaglede, wat...
Mashatile waarsku oor onherroeplike veranderings in motorbedryf
Mashatile waarsku oor onherroeplike veranderings in motorbedryf Die adjunk-president Paul Mashatile waarsku groot veranderings is op pad vir die motorbedryf. Hy het by die jaarlikse Suid-Afrikaanse Motorweek by Gallagher Estate in Midrand belanghebbendes in die bedryf aangemoedig om beleidsrigtings te sien kom wat die oorgang na ‘n toekoms van elektriese voertuie gaan bepaal. Mashatile het...
‘Africa must keep the lights on during the transition’ – Mashatile
Africa must set the terms and the time frames of its own energy transition. This was the message of South African Deputy President Paul Mashatile as he delivered the keynote speech at the African energy event AOW: Investing in Africa’s Energy. “We recognize the need to reduce carbon emissions, but we are also committed to...
Siviele eis teen Mashatile se BBP-manne
Siviele eis teen Mashatile se BBP-manne Die herrie rondom die Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-beskermingseenheid weier om te gaan lê. Action Society gaan ‘n siviele eis van 1,15 miljoen Suid-Afrikaanse rand indien teen die polisieminister, Bheki Cele, en die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, namens ‘n bestuurder wat in die onlangse BBP-eenheid-voorval in Johannesburg beseer...
VF+ boos oor louwarm antwoorde van Mashatile oor plaasmoorde – Kosmos 94.1
VF+ boos oor louwarm antwoorde van Mashatile oor plaasmoorde Die Vryheidsfront Plus is omgekrap oor adjunkpresident Paul Mashatile se vae beloftes om die kommerwekkende plaasaanvalle aan te spreek. Volgens die statistieke van die landbouliggaam, TLU, was daar vanjaar 104 aanvalle en 32 moorde. Human Rights Watch het ook kennis geneem van die regering se gebrek...
Mashatile was nie in motor van BBP-aanranders – Kosmos 94.1
Mashatile was nie in motor van BBP-aanranders Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile was nie in een van die twee motors van die agt lede van sy BBP-beskermings-eenheid wat na bewering verlede maand motoriste op die N1 naby Sandton in Johannesburg aangerand het nie. Dit is volgens die minster van polisie, Bheki Cele, wat voor die parlement...
Borg vir Mashatile se manne wek kommer – Kosmos 94.1
Borg vir Mashatile se manne wek kommer Rise Mzansi is verontrus dat borgtog toegestaan is aan agt beamptes van die presidensiële BBP-beskermingseenheid, wat daarvan beskuldig word dat hulle drie Weermag-kwekelinge op die N1 in Johannesburg aangerand het. Die landdroshof in Randburg het borgtog van 10 000 Suid-Afrikaanse rand elk aan die beamptes toegestaan. ʼn Woordvoerder van Rise Mzansi, Makashule Gana, is...
Afwagting oor OB-verslag oor Mashatile se luukse leefstyl – Kosmos 94.1
Afwagting oor OB-verslag oor Mashatile se luukse leefstyl Rise Mzansi sê hy is in groot afwagting vir die voorlopige verslag van die waarnemende Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, oor adjunkpresident Paul Mashatile se beweerde oortredings van die Grondwet en Wet op Uitvoerende Lede se Etiese Optrede. Hulle het ‘n klagte ingedien oor sy luukse leefstyl, wat...
Mashatile moet ook ondersoek word – Kosmos 94.1
BBP-manne: Mashatile moet ook ondersoek word Die BBP-eenheid van adjunkpresident Paul Mashatile en hul vermeende aanval op die N1-snelweg naby Johannesburg bly in die nuus. ActionSA sê hy het aan die polisiekommissaris, Fannie Masemola, geskryf om te ondersoek na Mashatile in te stel. Mashatile het vermoedelik gelieg oor sy betrokkenheid by die voorval. Agt van sy beamptes het Maandag...