Tag: Mashatile

Home Mashatile
DA beskuldig Mashatile van oneerlikheid – Kosmos 94.1
Post

DA beskuldig Mashatile van oneerlikheid – Kosmos 94.1

DA beskuldig Mashatile van oneerlikheid Die DA het adjunkpresident Paul Mashatile van oneerlikheid beskuldig oor sy BBP-beskermingseenheid se aanranding op drie Weermag-rekrute in Johannesburg. Een van die agt amptenare het aan die landdroshof in Randburg gesê Mashatile was wel deel van die konvooi. Mashatile het vroeër ontken dat hy teenwoordig was tydens die aanranding op...

Agt lede van Mashatile se BBP-eenheid gaan vervolg word – Kosmos 94.1
Post

Agt lede van Mashatile se BBP-eenheid gaan vervolg word – Kosmos 94.1

Agt lede van Mashatile se BBP-eenheid gaan vervolg word Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat in Suid-Afrika sê die agt lede van die polisie se BBP-beskermings-eenheid wat vroeër vandeesmaand afgeneem is terwyl hulle drie mans op die N1 tussen Johannesburg en Pretoria aangerand het, sal vanmiddag in hegtenis geneem word. Dit volg nadat die direkteur van Openbare Vervolging...

Ondersoek kom na Mashatile se eiendomslenings – Kosmos 94.1
Post

Ondersoek kom na Mashatile se eiendomslenings – Kosmos 94.1

Ondersoek kom na Mashatile se eiendomslenings Die Gautengse LUR vir menslike nedersettings en Infrastruktuur-ontwikkeling, Lebogang Maile, het die regeringsinstelling, die Gautengse Vennootskaps-fonds, beveel om dringend ondersoek in te stel na bewerings van lenings wat aan adjunkpresident Paul Mashatile en sy familie gekoppel word. Suid-Afrikaanse berig die fonds het langer as ‘n dekade buitensporige lenings gebied...

Mashatile se manne onthef van transitoverpligtinge – Kosmos 94.1
Post

Mashatile se manne onthef van transitoverpligtinge – Kosmos 94.1

Mashatile se manne onthef van transitoverpligtinge Agt lede van adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-beskermingseenheid is tydelik onthef van hulle transitoverpligtinge. Dit volg nadat hulle skorsingskennisgewings ontvang het as deel van ʼn ondersoek wat verband hou met die aanranding van kwekelinge van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in Fourways, Johannesburg. Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het aan die media gesê hulle het...