Bots & Zim se massa-olifantvrektes deur nuwe bakterie veroorsaak Die dood van 350 olifante in Botswana se Okavango-delta en 35 by die aangrensende Hwange Nasionale Park en Victoria-waterval in Zimbabwe in 2020 was te wyte aan ‘n seldsame vorm van bakterieë. Wetenskaplikes het uiteindelik vasgestel die oorsaak was noodlottige septisemie wat verband hou met Bisgaard...
November 20, 2024