Tag: Massaregistrasie

Home Massaregistrasie
Massaregistrasie vorder goed – Kosmos 94.1
Post

Massaregistrasie vorder goed – Kosmos 94.1

Massaregistrasie vorder goed Die ministerie van binnelandse sake het 22 662 mense vir nasionale identiteitsdokumente geregistreer, ses weke sedert die massaregistrasie begin het. Die ministerie voer die veldtog sedert 5 Februarie uit. Dit loop 30 Julie tot ‘n einde. Volgens die ministerie-woordvoerder, Margaret Kalo, is meer registrasies in die Ohangwena-streek waargeneem met 3 516, gevolg...

Massaregistrasie vir nasionale dokumente van stapel gestuur
Post

Massaregistrasie vir nasionale dokumente van stapel gestuur

Massaregistrasie vir nasionale dokumente van stapel gestuur Die ministerie van binnelandse sake het ‘n massaregistrasie vir nasionale dokument van stapel gestuur wat sal duur tot Julie vanjaar. Dit word landswyd uitgerol word as uiters belangrik geag omdat die dokumente nodig is vir toelae en meer. Die dokumente sluit in geboortesertifikate vir alle ouderdomme, identiteitsdokumente en...