Tag: matrieks

Home matrieks
Meer as helfte van SA se matrieks ontvang maatskaplike toelae
Post

Meer as helfte van SA se matrieks ontvang maatskaplike toelae

Meer as helfte van SA se matrieks ontvang maatskaplike toelae Die buurland se minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu het al die graad 12-leerders wat maatskaplike toelae en dienste ontvang en die 2023 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen geslaag het, gelukgewens. Van die 897 775 leerders wat die eksamen afgelê het, was 543 786 ontvangers van maatskaplike...

Kommer oor of matrieks werklik voorberei word
Post

Kommer oor of matrieks werklik voorberei word

Kommer oor of matrieks werklik voorberei word RISE Mzansi in die buurland het die 2023-matriekklas gelukgewens, maar twyfel of die onderwysstelsel leerders behoorlik voorberei vir die moderne, kennis-gedrewe ekonomie. Die matriekklas se slaagsyfer is 82,9 persent. Lawrence Manaka van RISE Mzansi sê daar is ʼn geleidelike verbetering in die aantal leerders wat 50 persent en...

Motshekga loof matrieks vir goeie uitslag
Post

Motshekga loof matrieks vir goeie uitslag

Motshekga loof matrieks vir goeie uitslag Suid-Afrika se matrieks het beter as Namibiese leerders presteer. Die buurland se onderwysminister, Angie Motshekga, sê die prestasie van die Klas van 2023 is die hoogste nog sedert die aanvang van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen in 2008. Die matriekklas het ‘n 82,9 persent slaagsyfer behaal, wat ‘n verbetering van...

Dink mooi na oor studies, matrieks
Post

Dink mooi na oor studies, matrieks

Dink mooi na oor studies, matrieks Na vandag se matriek-uitslae met ‘n algehele slaagsyfer van 48,8 persent en 29 persent van gewonevlak leerders wat vir tersiêre instellings kwalifiseer, is vakopleiding weer op die voorgrond. Die leerders wat universiteit toe gaan, word aangemoedig om mooi na te dink oor wat hulle wil studeer. Kosmos 94.1 Nuus...

Vier verantwoordelik fees, matrieks! – Kosmos 94.1
Post

Vier verantwoordelik fees, matrieks! – Kosmos 94.1

Vier verantwoordelik fees, matrieks! Die Stad Kaapstad sê wetstoepassingsdienste reg oor die stad sal op hoë gereedheid wees om seker te maak matrieks vier veilig en verantwoordelik fees ná die matriekeksamen. Hierdie feesvieringe het in baie dele van die stad, veral by ontspanningsgeriewe, tradisie geword. Die burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsdienste en gesondheid, Patricia van der Ross,...

Dis tyd vir skouer aan die wiel matrieks!
Post

Dis tyd vir skouer aan die wiel matrieks!

Dis tyd vir skouer aan die wiel matrieks! Dis eksamentyd! Namibiese Senior Sekondêre Sertifikaat gewone vlak-leerders begin op 16 Oktober skryf terwyl die AS-leerders hul eksamens op 23 Oktober begin aflê. Verlede jaar se uitslae was power, inteendeel so sleg dat president Hage Geingob die ministerie ingeroep het. Kosmos 94.1 Nuus het met plaaslike bekendes gesels om die leerders sterkte toe te...

Oos-Kaap wil slaagsyfer van matrieks opstoot – Kosmos 94.1
Post

Oos-Kaap wil slaagsyfer van matrieks opstoot – Kosmos 94.1

Oos-Kaap wil slaagsyfer van matrieks opstoot Die Oos-Kaapse departement van onderwys sê hy beplan ‘n verbetering van 4,5 persentasiepunte of meer in die uitslag van vanjaar se graad 12’s. Die provinsie se matriekslaagsyfer was verlede jaar 73 persent. Die LUR Fundile Gade sê hulle kyk dieper na alle kritiese verslae van die departement om te...