ANC en Mbalula skuldig aan minagting van die hof Die DA verwelkom ‘n uitspraak van die Hooggeregshof in Johannesburg, wat die ANC en sy sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, skuldig bevind aan minagting van die hof. Dit kom nadat die ANC nie die rekords van sy kaderontplooiingskomitee bekend gemaak het nie, wat terugdateer na 2013 toe president...
Tag: Mbalula
DA besig met klagte van minagting van hof teen Mbalula
DA besig met klagte van minagting van hof teen Mbalula Die DA sê hy sal deur middel van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting die notules en rekords bekom van die ANC se provinsiale en streekkader-ontplooiingskomitees, en dit blootlê. Die DA het ‘n advertensiebord in Gauteng onthul wat vra vir ‘n verbod...
Mbalula beskuldig DA van sielkundige manipulasie oor kaderontplooiing
Mbalula beskuldig DA van sielkundige manipulasie oor kaderontplooiing Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, beskuldig, wat hy beskryf as DA-geleide regse magte, van die voer van ‘n ideologiese offensief, met die verwringing en karikatuur-uitbeelding van die ANC se kaderbeleid en -ontplooiingstrategie. Mbalula het die media toegespreek oor hulle gereedheid vir die manifesbekendstelling, en die...
Mantashe kap Mbalula oor Zuma-uitlatings
Mantashe kap Mbalula oor Zuma-uitlatings Die voorsitter van die ANC, Gwede Mantashe, het uitgevaar teen die party se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, omdat hy erken het die party het gelieg om oudpresident Jacob Zuma te beskerm teen korrupsie-bewerings rondom sy KwaZulu-Natalse landgoed, Nkandla. Mbalula se openbaring het wydverspreide kritiek ontlok. Opposisiepartye, insluitend die DA en die...
Mbalula in die sop by ActionSA oor Lily-myn
Mbalula in die sop by ActionSA oor Lily-myn ActionSA is uiters ontsteld oor die opmerkings oor die Lily-myn by ʼn toeligting aan die pers by die Mbombela-stadion deur die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula. Mbalula het argeloos en onverskillig geantwoord op ʼn joernalis se vraag oor ʼn taakspan wat hy aangestel het. In sy...
Kommer oor Mbalula wat sê hulle het vir Parlement gelieg
Kommer oor Mbalula wat sê hulle het vir Parlement gelieg Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie en drukgroep vir maatskaplike geregtigheid NotInMyName is baie bekommerd oor die opmerkings van die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, in Mpumalanga waar hy openlik erken het dat korrupsie in die Parlement verdedig word. Mbalula het ter verdediging van die gewese president...
ANC spreek baie jare van staatskaping aan – Mbalula
ANC spreek baie jare van staatskaping aan – Mbalula Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die regerende party spreek baie jare van staatskaping aan, wat die goeie prestasie van sommige van Suid-Afrika se sleutelinstellings verwoes het. Mbalula het die media ingelig oor die gereedheid vir die ANC se 112de herdenking en die 8-Januarie-verklaring by die Mbombela-stadion,...
Mbalula eis skietstilstand in Gaza
Mbalula eis skietstilstand in Gaza Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, doen ‘n beroep vir ‘n onmiddellike skietstaking in Gaza en die hervatting van vredesonderhandelinge tussen Israel en Palestina. Mbalula het tydens die Palestynse solidariteitsopmars in Kaapstad gepraat. Hy sê Suid-Afrika se standpunt stem ooreen met die Verenigde Nasies se resolusies wat vra vir...
RISE Mzansi kap Mbalula oor kommentare
RISE Mzansi kap Mbalula oor kommentare RISE Mzansi het die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, skerp gekritiseer na sy kommentaar wat die optrede van die burgerlike samelewing afkraak. Die party sê die regering skep ‘n vyandige omgewing vir burgerlike organisasies wat hulle isoleer en hulle finansiering ontneem, en hy versuim ook om aktiviste te...
Geen rede tot kommer oor Gordhan se prestasie nie – Mbalula
Geen rede tot kommer oor Gordhan se prestasie nie – Mbalula Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het aansprake van vrees in die party rondom die openbare ondernemings minister, Pravin Gordhan, verwerp. Hy sê verskeie ministers, insluitend Gordhan en waterwese minister Senzo Mchunu, is verantwoordelik gehou vir hul optrede. Mbalula het ná die nasionale...