McCarthy tree einde Desember uit Voormalige speaker van die Amerikaanse Huis, Kevin McCarthy, sê hy gaan aan die einde van Desember uit die Kongres tree. Die 58-jarige McCarthy het die aankondiging in ‘n meningstuk in die Wall Street Journal gemaak. Hy sê hy wil die VSA op ander en nuwe maniere dien. Hy is in Oktober in ‘n...
Tag: McCarthy
Republikeine in wedloop om McCarthy se plek in te neem
Republikeine in wedloop om McCarthy se plek in te neem Steve Scalise, die nommer 2 Republikein in die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, en Jim Jordan, ‘n leier van die party se konserwatiewe vleuel, is in ‘n tweerigtingwedloop om die kamer te lei ná die historiese uitsetting van Kevin McCarthy. Scalise, ‘n wetgewer van Louisiana, neem...
Clinton sê McCarthy is geteiken
Clinton sê McCarthy is geteiken Die voormalige minister van buitelandse sake in die VSA Hillary Clinton het eksklusief met CNN gesels oor die chaos in die Huis van Verteenwoordigers met die afdanking van speaker Kevin McCarthy. Alles staan nou stil tot volgende week Woensdag. Sy sê McCarthy is geteiken deur ‘n handvol verregse Republikeine omdat...
Scalise, Jordan stel belang in McCarthy se pos
Scalise, Jordan stel belang in McCarthy se pos Die wedloop om die uitgesette Huis-speaker, Kevin McCarthy, te vervang, het Woensdag gestalte gekry toe Steve Scalise, die Huis se nommer-twee Republikein, en Jim Jordan, aangekondig dat hulle vir die pos sal staan. Daar is druk vir die Huis om die kwessie so vinnig as moontlik af...
McCarthy sy pos kwyt, eerste keer in Amerikaanse geskiedenis
McCarthy sy pos kwyt, eerste keer in Amerikaanse geskiedenis Die speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Kevin McCarthy is uit sy pos verwyder. Die Huis het 216-210 gestem om hom te verwyder. Die mosie is deur verregse lede van sy eie party gebring, na hy volgens hulle kop in een mus was met Demokrate,...
McCarthy sê klagtes teen Trump is dubbelstandaarde – Kosmos 94.1
McCarthy sê klagtes teen Trump is dubbelstandaarde Amerikaanse oudpresident Donald Trump sal vryheid van spraak as sy verweer gebruik in die saak waar hy in verband met die opstand op 6 Januarie aangekla is. Sy regspan het reeds die aankondiging aan Amerikaanse media gemaak maar, verskeie analiste meen dat hy dan beken dat hy die opstand aangedryf...