Kliniek haas om aksie te neem oor Kate se mediese rekords Die uitvoerende hoof van ‘n Britse hospitaal het onderneem om alles moontlik te doen ná bewerings dat die Prinses van Wallis se mediese inligting uitgelek het. Al Russell het reageer op beskuldigings dat personeel by die London Clinic probeer het om toegang te verkry...
Tag: mediese
Regter eis mediese rekords – Kosmos 94.1
Regter eis mediese rekords Regter Christie Liebenberg het opdrag gegee dat die mediese beampte van die Windhoek-gevangenis vandag alle mediese verslae van die moordenaar Ernst Lichtenstrasser aan die hof voorlê. Lichtenstrasser vertraag nou sedert sy skuldigbevinding aan die begin van November verlede jaar op die nou bekende Nimt-moorde, voorvonnis-verrigtinge. Hy was eers medies ongeskik verklaar...
Biden slaag mediese toets, sonder kognitiewe toets
Biden slaag mediese toets, sonder kognitiewe toets Joe Biden is geskik vir diens, volgens sy dokter Kevin O’Conner wat die president se jaarlikse mediese ondersoek voltooi het. Die 81-jarige Biden het geen kognitiewe toets ondergaan nie. O’Connor sê Biden is ‘n gesonde, aktiewe, robuuste, 81-jarige man is wat die pligte van die presidensie suksesvol kan uitvoer....
Miljoene vir mediese navorsing in Afrika
Miljoene vir mediese navorsing in Afrika In gesondheid-nuus, het wetenskaplikes in Afrika ‘n hupstoot van 138 miljoen Namibiese dollar gekry van LifeArc en die Bill and Melinda Gates-stigting. Die Grand Challenges Africa Drug Discovery Accelerator-program mik om aansteeklike siektes te bestry soos malaria en tuberkulose. Erick Strauss van die Universiteit Stellenbosch sê TB is steeds...
Namfisa waarsku mediese fondse oor bydrae-verhogings
Namfisa waarsku mediese fondse oor bydrae-verhogings Die Namibië finansiële instellings toesighoudende owerheid, Namfisa, waarsku mediese fondse om nie hul lede-bydraes bo sy vasgestelde maksimum van 9,99 persent te verhoog nie. Die regulerende liggaam sê dit sal onwettig wees en enige sulke veranderings moet eers deur die registrateur van mediese fondse goedgekeur word. Dit kom nadat...
Mediese groepe onttrek uit Gaza
Mediese groepe onttrek uit Gaza Twee groepe wat mediese hulp verleen, het aangekondig hulle onttrek hulle aan ʼn hospitaal in sentraal-Gaza en voer toenemende Israelse militêre aktiwiteit in die gebied aan as rede. Die Internasionale Reddingskomitee sê in ʼn verklaring sy mediese noodspan moes aan die Al Aqsa-hospitaal in die stad onttrek nadat Israel se...
Mediese dienste lamgelê in Gaza
Mediese dienste lamgelê in Gaza Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê die Europese hospitaal in Gaza het personeeltekorte, ‘n gebrek aan noodsaaklike voorrade en ‘n oorweldigende aantal pasiënte. Die WGO het noodsaaklike voorrade afgelewer om aan die mediese behoeftes van 4 500 pasiënte te voldoen, maar dit is net ‘n breukdeel van wat benodig word. Die organisasie se...
Mediese fondse moet innoveer – Namfisa
Mediese fondse moet innoveer – Namfisa Te midde van groot kommer oor die volhoubaarheid van mediese fondse het Namfisa toegetree om die fondse te bewaar. Daar is berig uit die nege fondse is net drie bestendig en Namaf, die oorkoepelende liggaam van die fondse, blameer die mediese praktisyns en beskuldig hulle van bedrog. Kenneth Matomola,...
Mediese fondse struikel, bakleiery duur voort
Mediese fondse struikel, bakleiery duur voort Terwyl plaaslike media berig dat die Namibiese vereniging van mediese fondse, bekend as Namaf, sê dat 96 persent van mediese fondse die risiko loop om ineen te stort, sê die privaatpraktisyns-forum dat Namaf hom uiters oneties gedra. Volgens die berigte oor Namaf, sê sy uitvoerende hoof, Steven Tjiuoro, dat...
Grootse mediese komplek in Gaza gebom
Grootse mediese komplek in Gaza gebom Israel het drie hospitale in Gaza aangeval, insluitend die enklawe se grootste mediese kompleks, wat gelei het tot wat blykbaar veelvuldige ongevalle is. Israel se weermag het ‘n erf by die al-Shifa-hospitaalkompleks toegeslaan, waar duisende ontheemde Palestyne skuil, het Ashraf al-Qudra, woordvoerder van die ministerie van gesondheid, vandag gesê....