Tag: medisyne

Home medisyne
Argentiniërs kan nie meer medisyne bekostig nie
Post

Argentiniërs kan nie meer medisyne bekostig nie

Argentiniërs kan nie meer medisyne bekostig nie Uit Argentinië word daar berig dat medisyne te duur geword het vir mense om te koop. Selfs voorskrif antibiotika en chroniese behandelings word laat vaar in die land waar jaarlikse inflasie van meer as 250 persent aangeteken het. Gesondheidsorg is eenvoudig te duur. Medisyneverkope in die land het...

Regulasies belemmer billike toegang tot medisyne
Post

Regulasies belemmer billike toegang tot medisyne

Regulasies belemmer billike toegang tot medisyne Bedryfskenners in die buurland lig regulatoriese uitdagings uit wat die billike toegang tot medisyne en gesondheidsorgprodukte in Afrika belemmer. In die bespreking op die Wêreld-plaaslike produksieforum in Den Haag het Nederlandse gesondheidswerkers beklemtoon dit is dringend noodsaaklik om hierdie struikelblokke aan te pak wat die ontwikkeling van Afrika se nuwe openbare...

Billike toegang tot medisyne in Afrika onder die loep
Post

Billike toegang tot medisyne in Afrika onder die loep

Billike toegang tot medisyne in Afrika onder die loep Afrika het ‘n dringende behoefte aan billike toegang tot medisyne en gesondheidsorgprodukte weens regulatoriese uitdagings, het bedryfskenners bevestig by die Wêreld Plaaslike Produksie Forum in Den Haag, Nederland. Hulle het ooreengekom dat ‘n wêreldwye regulatoriese standaard ingestel moet word om die kontinent se afhanklikheid van buitelandse...

WGO plaas tradisionele medisyne onder die loep – Kosmos 94.1
Post

WGO plaas tradisionele medisyne onder die loep – Kosmos 94.1

WGO plaas tradisionele medisyne onder die loep Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus is in Gujarat in Indië by die WGO se wêreldberaad oor tradisionele medisyne. Ghebreyesus sê tradisionele medisyne moet met primêre gesondheidsorg ingesluit word. Hy sê die tipe medisyne is ook meer volhoubaar. Post navigation Source link