Tag: meer

Home meer
Meer data is nodig vir NDP6
Post

Meer data is nodig vir NDP6

Meer data is nodig vir NDP6 Om insette te werf vir die Sesde Nasionale Ontwikkelingsplan, NDP6, het die Khomas-streekraad ‘n raadplegende vergadering met belanghebbendes gehou. Die Nasionale Beplanningskommissie, in oorleg met streeksrade, het die veldtog en wyer konsultasies met alle belanghebbendes onderneem. Verskeie kiesafdelings het uitdagings uitgewys soos ‘n gebrek aan infrastruktuurontwikkeling, water en sanitasie,...

GBV-gevalle neem nie af nie maar, meer word gerapporteer
Post

GBV-gevalle neem nie af nie maar, meer word gerapporteer

GBV-gevalle neem nie af nie maar, meer word gerapporteer Geslagsgebaseerde geweld teen mans vind waarskynlik plaas teen ‘n soortgelyke tempo as voorheen, maar meer sake word gerapporteer. Dit is ‘n positiewe tendens omdat meer mans hulp soek. Samelewingsverwagtinge van manlikheid kan mans skaam laat voel om sake aan te meld. Hierdie stigma kan dalk besig...

Cannes-filmfees verwag meer as 2 000 keuring-aansoeke
Post

Cannes-filmfees verwag meer as 2 000 keuring-aansoeke

Cannes-filmfees verwag meer as 2 000 keuring-aansoeke Die amptelike keuringsdirekteur van die Cannes-filmfees, Thierry Fremaux, sê hulle verwag om vanjaar die 2 000-kerf verby te steek met rolprente wat vir keuring ingedien word. Spanning bou reeds op vir vanjaar se fees, met Furiosa: A Mad Max Saga wat reeds bevestig is as première by die...

Afrika word koolstofbron, nie meer koolstofsink nie
Post

Afrika word koolstofbron, nie meer koolstofsink nie

Afrika word koolstofbron, nie meer koolstofsink nie Nuwe navorsing van die Universiteit van Witwatersrand beklemtoon ‘n verskuiwing in Afrika se koolstofbalans. Oor die afgelope nege jaar het die vasteland oorgeskakel van ‘n netto koolstofsink en het in ‘n netto koolstofbron verander. Afrika stel nou meer koolstof in die atmosfeer vry as wat hy absorbeer, grootliks...

Meer mense as werksgeleenthede – Nujoma
Post

Meer mense as werksgeleenthede – Nujoma

Meer mense as werksgeleenthede – Nujoma Die kwessie van jeugwerkloosheid het weer in die Nasionale Vergadering ter sprake gekom gedurende verskeie ministeries se begrotingsredes. Arbeid-minister Utoni Nujoma sê dat die situasie aan die verbeter is, alhoewel werkloosheid vinniger groei as die ekonomie. Gewoonlik gebeur dit weens ‘n wanverhouding tussen vaardigheid en opleiding, en werkskepping. Die...

Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered
Post

Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered

Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered Volgens Ocean Conservation Namibia het hulle tot dusver vanjaar meer as 60 Kaapse pelsrobbe wat in plastiek verstrengel is, gered. In Maart het hulle 22 reddings, een waarneming en een ontsnapping gehad, met ‘n verhouding van 1,5 reddings per patrollie by Pelicanpunt en...

Meer as 1 000 aangekeer, 900 voertuie oor Paasnaweek geskut
Post

Meer as 1 000 aangekeer, 900 voertuie oor Paasnaweek geskut

Meer as 1 000 aangekeer, 900 voertuie oor Paasnaweek geskut Meer as ‘n duisend padgebruikers in die buurland is aangekeer en 900 voertuie is geskut tydens wetstoepassingsoperasies in al nege provinsies sedert die begin van die Paasnaweek. Oortredings sluit in dronkbestuur, vervalste rybewyse, roekelose bestuur, en oorlaaiing van goedere en passasiers. Die Padverkeersbestuurskorporasie se woordvoerder,...

‘Skip van die dood’ gaan meer as 60 000 diere vervoer
Post

‘Skip van die dood’ gaan meer as 60 000 diere vervoer

‘Skip van die dood’ gaan meer as 60 000 diere vervoer Die Nasionale Raad van DBV’s in die buurland sê die Al Mawashi-maatskappy gaan nog ‘n besending lewende diere per see vervoer, met die vaartuig wat Dinsdag in Oos-Londen verwag word. Sowat 60 000 skaap, 1 500 bees en 200 bokke gaan vir die uitmergelende...