Mans steeds die meerderheid in SA se kandidate Die Verkiesingskommissie in Suid-Afrika sê die voorbereidings vir die nasionale en provinsiale verkiesings toon beduidende vordering. Daar is 14 889 kandidate wat sertifikate ontvang het en ding mee om 887 setels. Sewentig politieke partye en 11 onafhanklike kandidate is nagegaan en die deelnemers bevestig. Geslagsgelykheid toon vordering,...
November 15, 2024
Tag: Meerderheid
Home
Meerderheid
Post
January 31, 2024January 31, 2024Uncategorized
ANC sal beywer vir ‘n meerderheid
ANC sal beywer vir ‘n meerderheid President Cyril Ramaphosa sê die ANC sal hom beywer vir ‘n volstrekte meerderheid in die komende verkiesing, om stabiliteit te verseker en vooruitgang in die land te handhaaf. Die Inclusive Society Institute sê hoewel ANC-steun onder stemgeregtigde kiesers tot 33 persent gedaal het, sal dit waarskynlik nog ‘n regering...
Post
September 8, 2023September 8, 2023Uncategorized
Meerderheid van vakbonde, werkgewersverenigings kom nie Arbeidswet na nie – Kosmos 94.1
Meerderheid van vakbonde, werkgewersverenigings kom nie Arbeidswet na nie Daar is net vyf uit 47 vakbonde en twee uit 17 werkgewersverenigings wat die Arbeidswet nakom. Die organisasies is by die kantoor van die arbeidskommissaris geregistreer maar, dien nie ouditverslae, ingevolge die wet, in nie. Die arbeidsministerie sê sommige het sedert registrasie nog nooit enige verslae...