Kraamverlof kos die meeste vir SSC Plaaslike media berig dat daar 1,7 miljard Namibiese dollar tussen 2017 en 2023 in kraamverlof uitbetaal is. Die Maatskaplike Voorsorgkommissie sê die bedrag beslaan 77 persent van alle voordele wat uitbetaal is en 2,2 miljard dollar beloop. Die kommissie het 309 miljoen dollar op aftrede betaal sowel as 169...
Tag: meeste
Meeste ouers, skoolgemeenskappe gekant teen Bela-wet: VF Plus
Meeste ouers, skoolgemeenskappe gekant teen Bela-wet: VF Plus Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die voorleggings van die meeste van dié wat die openbare sittings oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys bygewoon het, asook talle geskrewe voorleggings, maak dit duidelik die meerderheid ouers en skoolgemeenskappe in die provinsie is gekant teen die voorgestelde Bela-wet. Die...
Kanker: Daar’s 5 000 gevalle jaarliks en dis meeste Namibiese vroue
Kanker: Daar’s 5 000 gevalle jaarliks en dis meeste Namibiese vroue Die Internasionale Agentskap vir Navorsing oor Kanker het hierdie week die jongste data op sy interaktiewe webgebaseerde platform vrygestel wat wêreldwye kankerstatistieke aanbied. Die Namibië Nasionale Kankerregister, wat sedert 1995 deur die Kankervereniging van Namibië befonds en bestuur word, werk saam met hierdie internasionale...
Longprobleme duur voort by meeste tieners na TB-behandeling
Longprobleme duur voort by meeste tieners na TB-behandeling Die Universiteit Stellenbosch sê twee uit elke drie tieners wat met pulmonêre tuberkulose gediagnoseer is, ondervind long-abnormaliteite selfs na die suksesvolle voltooiing van behandeling. Die skokkende bevinding het na vore gekom in ʼn nuwe studie deur navorsers. ʼn Geraamde 850 000 tieners ontwikkel elke jaar tuberkulose, waarvan...
By verre meeste Namibiërs ‘kwalifiseer nie vir huislenings’
By verre meeste Namibiërs ‘kwalifiseer nie vir huislenings’ Die Populêre Demokratiese Beweging se president, McHenry Venaani sê 89 persent van Namibiërs kwalifiseer nie vir konvensionele huislenings nie en kan nie toegang tot kommersiële behuising kry nie. Venaani het gepraat by die party se behuisingskonferensie in die hoofstad. Venaani het beklemtoon dat meeste mense nie toegang...
Meeste sterftes in Libië-vloede was onnodig, meen wêreldliggaam – Kosmos 94.1
Meeste sterftes in Libië-vloede was onnodig, meen wêreldliggaam Die Wêreld Meteorologiese Organisasie sê die meeste sterftes in die verwoestende vloede in Libië kon vermy gewees het. Die dodetal in die omgewing van die stad Derna aan die Middellandse See is reeds meer as 5 000, hoewel owerhede glo dit kan tot ongeveer 20 000 styg....
Meeste sterftes in Libië-vloede was onnodig, meen wêreldliggaam – Kosmos 94.1
Meeste sterftes in Libië-vloede was onnodig, meen wêreldliggaam Die Wêreld Meteorologiese Organisasie sê die meeste sterftes in die verwoestende vloede in Libië kon vermy gewees het. Die dodetal in die omgewing van die stad Derna aan die Middellandse See is reeds meer as 5 000, hoewel owerhede glo dit kan tot ongeveer 20 000 styg....
Meeste provinsies het afname in moord – Kosmos 94.1
Bheki: Meeste provinsies het afname in moord Die Suid-Afrikaanse minister van polisie, Bheki Cele, het ‘n afname van 3,1 persent in verskeie misdaad-kategorieë vir die tydperk tussen April en Junie vanjaar aangekondig. Die jongste misdaadstatistiek dek die eerste kwartaal van die 2023/2024-boekjaar. Die minister sê alle provinsies, behalwe Mpumalanga, het ‘n afname in moordsyfers getoon....
KZN het die meeste private dagga-tuine – Kosmos 94.1
KZN het die meeste private dagga-tuine ‘n Opname deur Cannabis Expo het aan die lig gebring die grootste aantal tuiskwekers van dagga in Suid-Afrika is in KwaZulu-Natal. Meer as 10 000 Suid-Afrikaners het aan die opname deelgeneem en dit blyk die provinsie het die grootste persentasie mense wat dagga tuis verbou. Om dit te vier,...