Zhong Mei-saak as dringend beskou Regter Eileen Rakow het vandag uitspraak gelewer in die saak waar die Chinese konstruksiemaatskappy, Zhong Mei Engineering-groep, NamRA en ‘n handvol ander respondente gedagvaar het om 33 miljoen Namibiese dollar terug te kry. NamRA het blykbaar opdrag gegee dat die fondse uit die maatskappy se rekening oorgedra word vir onbetaalde...
December 15, 2024