19% van meisies tussen 14 en 19 het kinders Die Verenigde Nasies se kinderfonds, Unicef, sê amper 43 persent van Namibiese kinders tussen die ouderdomme van 13 en 17 het gely onder geweld. Volgens die fonds het 9 persent aanlynteistering, en seksuele uitbuiting ervaar. Ongeveer 19 persent van meisies tussen 14 en 19 het reeds...
Tag: meisies
Onderwys-aktivis vra SA-regering oor meisies in Afghanistan
Onderwys-aktivis vra SA-regering oor meisies in Afghanistan Nog Suid-Afrikaanse nuus is dat ‘n onderwys-aktivis Hendrick Makaneta die ministerie van Justisie en Korrektiewe Dienste aanmoedig om Afghanistan voor die Internasionale Geregshof te daag omdat die land meisies verbied om skool by te woon. Makaneta betoog Suid-Afrika behoort te veg vir inklusiewe onderwys in Afghanistan. Hy wil...
Man, 31, verkrag meisies 15 en 17, na gebedsessie
Man, 31, verkrag meisies 15 en 17, na gebedsessie Klagte van verkragting word op Rehoboth ondersoek na twee meisies, 15 en 17 jaar oud, in die vroeë oggendure van Saterdagoggend vermoedelik deur ‘n 31-jarige Namibiese man verkrag is. Die twee het teruggestap huis toe na ‘n gebedsessie op die koppie agter blok D toe hy...
Verkragtingsake van jong meisies aangemeld
Verkragtingsake van jong meisies aangemeld Die Oshikuku-polisie is op soek na ‘n verdagte, wie se naam aan hulle bekend is, nadat ‘n vier-jarige dogtertjie in Onheleiwa-dorpie aangerand en verkrag is en sy ernstige beserings opgedoen het. Volgens die misdaadverslag is ‘n 15-jarige meisie ook op die plaas Omanga naby Grootfontein herhaaldelik verkrag. Die leerder het...
DA ‘veg steeds vir regte van meisies’
DA ‘veg steeds vir regte van meisies’ Die DA sê hy veg steeds vir die regte van meisies in Suid-Afrika want hulle moet toegelaat word om hulle jeugjare vry van seksuele teistering te geniet en vry te wees van die verantwoordelikhede wat met moederskap gepaard gaan. Jane Cowley van die DA sê meisies so jonk...
Verkragters word gesoek na 2 meisies, 14, swanger is
Verkragters word gesoek na 2 meisies, 14, swanger is Die Namibiese polisie berig dat twee minderjarige meisies naby Ncaute in die Kavango Wes-streek albei verkrag is en swanger is. Volgens die mag het die insidente onder dwang plaasgevind. Die swangerskappe in die twee meisies, albei 14 jaar oud, is agtergekom toe hulle op 6 en...
Feestyd: Dis ‘n gevaarlike tyd vir meisies
Feestyd: Dis ‘n gevaarlike tyd vir meisies Die feestyd is op hande, maar daar is uitdaging. Kinders skyn om hierdie tyd van die jaar meer kwesbaar te word vir alle vorme van mishandeling, veral in lande met hoë voorvalle van geslagsgeweld. Seksuele mishandeling en verkragtingsake neem gewoonlik in die vakansietyd toe, met baie van die...
Beskerm jong meisies teen MIV – Mashatile
Beskerm jong meisies teen MIV – Mashatile Die buurland se adjunkpresident Paul Mashatile het gemeenskappe gevra om leiding te neem in die stryd teen die MIV/Vigs-pandemia. Hy het die amptelike Wêreld-Vigsdag-geleentheid in KwaZulu-Natal toegespreek. Mashatile vra ook vir die beskerming van tienermeisies, want die jongste statistiek toon hulle is weerloos teen besmetting. Post navigation Source...
Jong meisies sonder toestemming tot intimiteit gedwing
Jong meisies sonder toestemming tot intimiteit gedwing Volgens misdaadverslae het twee jong meisies onlangs in die noorde van die land klagtes gelê nadat hulle gedwing was om met mans intiem te wees. ‘n Graad 5-leerling van die dorp Iinongo in die Oshikoto-streek is in Februarie na ‘n man se kamer geroep waar hy haar met...
GirlUp brei uitreik-aksies na behoeftige meisies uit
GirlUp brei uitreik-aksies na behoeftige meisies uit GirlUp beplan tans ‘n inisiatief in die Omaheke-streek om sanitêre doekies aan behoeftige meisies te skenk, veral omdat skole eersdaags gaan begin. Uitdagings met ’n tekort aan sanitêre doekies, veral vir skoolgaande meisies, is wyd bekend in Namibië. Duisende skoolmeisies word gedwing om vir ‘n paar dae tuis...