Tag: Meld

Home Meld
Meld smokkelary van groente aan
Post

Meld smokkelary van groente aan

Meld smokkelary van groente aan Die Namibiese Akkerbouraad vra dat Namibiërs die vermoedelike oorgrenssmokkelary van akkerbou- en tuinbouprodukte aanmeld. Grensbeheer word deur die raad se grensbeheer-inspektoraat onderneem om al die grense te monitor ten einde die beweging van landbou- en tuinbouprodukte in en uit die land te reguleer. Lede van die publiek word gevra om...

Oshakati-hospitaal meld 29 malariagevalle in Desember aan
Post

Oshakati-hospitaal meld 29 malariagevalle in Desember aan

Oshakati-hospitaal meld 29 malariagevalle in Desember aan Altesaam 29 malariagevalle is in Desember by die Oshakati Intermediêre Hospitaal aangemeld, ‘n toename van die 25 gevalle vir Desember 2022. Volgens die hospitaal se superintendent, dr. Ruben Kanime, is 22 gevalle by die hospitaal getoets, terwyl sewe van distrikshospitale verwys is. Kanime sê dat hoewel die ministerie...

Meer Oshana-vroue meld verkragtings, GBV aan
Post

Meer Oshana-vroue meld verkragtings, GBV aan

Meer Oshana-vroue meld verkragtings, GBV aan Die polisie in die Oshana-streek het tot dusver vanjaar 110 verkragtingsake aangeteken, van wie 46 minderjarige kinders, 62 vroue en twee mans is. Benewens die verkragtingsake het die streek ook 50 sake van selfmoord aangeteken, waarvan 41 mans was. Streeksbevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria het gesê gevalle van geslagsgebaseerde geweld...

NDF: 1 600 rekrute bekend, meld middel-November aan
Post

NDF: 1 600 rekrute bekend, meld middel-November aan

NDF: 1 600 rekrute bekend, meld middel-November aan Die Namibiese weermag het vandag die name van sy rekrute vir sy nuwe inname bekend gemaak. ‘n Totaal van 1 600 kandidate moet by die Osona-weermagbasis vanaf 13 tot 15 November aanmeld tussen agt-uur en vyf-uur. Rekrute moet hulle identiteitsdokumente, hoogste kwalifikasie, geboortesertifikaat, belastingsertifikaat, bank bevestigingsbrief, Covid-inentingskaart...

Nampol meld nog ‘n onwettige aborsie aan
Post

Nampol meld nog ‘n onwettige aborsie aan

Nampol meld nog ‘n onwettige aborsie aan Die Namibiese polisie het nog ‘n geval van ‘n moontlike onwettige aborsie aangemeld. Volgens die mag se weeklikse misdaadbulletin het ‘n werker by die water versuiweringsaanleg naby Brakwater ‘n fetus ongeveer twee tot drie maande oud gevind. Die werker het die ‘n skerm in die aanleg, wat deur...

Meld oorgrens-smokkelary van akkerbou-produkte aan – Kosmos 94.1
Post

Meld oorgrens-smokkelary van akkerbou-produkte aan – Kosmos 94.1

Meld oorgrens-smokkelary van akkerbou-produkte aan Die Namibiese Akkerbouraad vra Namibiërs om die onwettige oorgrens-smokkelary van akkerbou-produkte aan te meld. Nie net is daar ‘n impak op plaaslike produksie nie, maar daar is ook ‘n bedreiging vir die plaaslike bedryf. Lede van die publiek kan ‘n teksboodskap na 79500 teen 40-sent stuur om voorvalle aan te meld. Auguste Fabian, woordvoerder...

Rekrute vir Nasionale Jeugdiens-opleiding meld aan by Hentiesbaai – Kosmos 94.1
Post

Rekrute vir Nasionale Jeugdiens-opleiding meld aan by Hentiesbaai – Kosmos 94.1

Rekrute vir Nasionale Jeugdiens-opleiding meld aan by Hentiesbaai Die amptelike openingseremonie van die 14de inname van 310 rekrute vir die Nasionale Jeugdiens se nasionale diensopleiding vind op Hentiesbaai in die  Erongo-streek plaas. Die Jeugdiens het 5 556 aansoeke vir vanjaar se inname van opleiding ontvang, wat uit al 121 kiesafdelings in Namibië gewerf is. Dit...

Meld bedrogsake by Nampol aan – Kosmos 94.1
Post

Meld bedrogsake by Nampol aan – Kosmos 94.1

Meld bedrogsake by Nampol aan Swendelaars is weer besig met hul skelmstreke om Namibiërs uit hul swaarverdiende geld te probeer bedrieg. Dié keer word kliënte van die netwerkverskaffer MTC geteiken. Hulle word deur onbekende persone gebel met die “goeie” nuus dat hulle geld in ’n kompetisie van MTC gewen het. Die swendelaars sal dan die...