Tag: mensehandel

Home mensehandel
Massagraf in woestyn dalk weens mense-handel
Post

Massagraf in woestyn dalk weens mense-handel

Massagraf in woestyn dalk weens mense-handel ’n Massagraf met ten minste 65 liggame van migrante is vandeesweek in die suidweste van Libië ontdek. Die VN se migrasie-agentskap sê die omstandighede van hul dood en nasionaliteite bly onbekend.Daar word geglo dat hulle gesterf het in die proses om deur die woestyn gesmokkel te word.  Kenners meen...

SAPD vind 33 slagoffers van mensehandel
Post

SAPD vind 33 slagoffers van mensehandel

SAPD vind 33 slagoffers van mensehandel Drie-en-dertig vermeende slagoffers van mensehandel is gisteraand uit ʼn huis in Benoni, Gauteng, gered. KwaZulu-Natalse polisie was op die spoor van ʼn verdagte in ʼn ontvoeringsaak toe die 33 ontdek en gered is. Een verdagte is gearresteer. KwaZulu-Natal se polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle ondersoek ʼn moontlike mensehandel-sindikaat:  ...

Nam het plan teen mensehandel
Post

Nam het plan teen mensehandel

Nam het plan teen mensehandel Die wêreldwye Georganiseerde Misdaad Indeks-verslag wat vanjaar gepubliseer is, het verklaar dat Suid-Afrika ‘n bron van en bestemming vir mensehandel geword het. In ‘n onlangse werkswinkel oor die bekamping van mensehandel en die smokkel van migrante in Suider-Afrika, het Gosia Lachut, die adjunkhoof van die Europese Unie se sending na...

Jhb-polisie sê slagoffers van mensehandel uit Ethiopië die land ingesmokkel
Post

Jhb-polisie sê slagoffers van mensehandel uit Ethiopië die land ingesmokkel

Jhb-polisie sê slagoffers van mensehandel uit Ethiopië die land ingesmokkel Die Johannesburgse metropolisie het die naweek 27 slagoffers van mensehandel gered wat in ‘n huis in Edenvale aangehou is. Die metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, sê hulle het inligting ontvang oor onwettige immigrante wat onregmatig in Edenvale aangehou word. Hy sê, toe die beamptes op...

Mensehandel is standaard praktyk – Nganate – Kosmos 94.1
Post

Mensehandel is standaard praktyk – Nganate – Kosmos 94.1

Mensehandel is standaard praktyk – Nganate Die Omaheke-goewerneur, Pijoo Nganate, sê mensehandel is nie ‘n nuwe verskynsel in sy streek en Namibië in die algemeen nie. Hy sê mense beoefen dit reeds jare, onbewus dat dit ‘n misdaad is. Nganate sê praktyke soos om kinders aan te stel in gemeenskappe of by informele handel stalletjies,...

Arbeidskenner sê werkloosheid in Namibië lei tot mensehandel – Kosmos 94.1
Post

Arbeidskenner sê werkloosheid in Namibië lei tot mensehandel – Kosmos 94.1

Arbeidskenner sê werkloosheid in Namibië lei tot mensehandel Werkloosheid en die gebrek aan indiensneming in Namibië en die Suider-Afrikaanse streek word uitgewys as een van die bydraende faktore tot mensehandel. Dit is volgens die adjunk-eerste minister en minister van internasionale betrekkinge, Netumbo Nandi-Ndaitwah, tydens die 25ste vergadering van die SAOG Ministeriële Komitee van die Liggaam...

Kommer oor mensehandel in SAOG-streek – Kosmos 94.1
Post

Kommer oor mensehandel in SAOG-streek – Kosmos 94.1

Kommer oor mensehandel in SAOG-streek Tydens die openingseremonie van die 25ste Vergadering van die SAOG Ministeriële Komitee van die Orgaan oor Politiek, Verdediging en Sekuriteit-samewerking, het die Namibiese adjunk-premier en minister van internasionale betrekkinge, Netumbo Nandi-Ndaitwah die kwessie van mensehandel aangespreek. Die ministeriële vergadering sal verder die status van bekragtiging van die Protokol oor die...