ANC het afgewyk van mens-gesentreerde samelewing Die president van die Inkatha Vryheidsparty, Velenkosini Hlabisa, het die ANC gestriem vir wat hy noem die party se afwyking van die oorspronklike visie van ‘n mens-gesentreerde samelewing. Hlabisa het die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering ten sterkste afgekeur tydens die debat op die staatsrede en hou vir die naderende...
December 17, 2024