Metcalfe sê Uumati se vertrek was met ooreenkoms wat bereik is Die besturende direkteur van Erongo Marine Enterprises, dr. Martha Uumati, is nie meer aan die maatskappy verbonde nie, in terme van ‘n onderlinge ooreenkoms. Daar was spanning tussen haar en Oceana Group, waarvan Erongo Marine ‘n filiaal is, nadat Oceana se uitvoerende hoof, Neville...
Tag: Metcalfe
Metcalfe verheug oor aandag op reël 108
Metcalfe verheug oor aandag op reël 108 Die bekende regsman Richard Metcalfe het gereageer op die fokus wat tans geplaas word op beslagleggings en reël 108-wetgewing in die land. Die minister van justisie Yvonne Dausab het die week aanpassings in die wetgewing ter tafel gelê. Metcalfe self het namens verskeie kliënte aan die kus ook...
Metcalfe verheug oor hersiening van reël 108-bepaling
Metcalfe verheug oor hersiening van reël 108-bepaling Reaksie word ontvang op die justisie-minister Yvonne Dausab wat die week twee wysigingswetsontwerpe in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê het wat veranderinge aan reël 108 sal aanbring. Die reël laat regters toe om in die hoërhof bevele uit te reik dat banke beslag op eiendom kan lê...
Daar’s vordering met reël 108 – Metcalfe – Kosmos 94.1
Daar’s vordering met reël 108 – Metcalfe Prokureur Richard Metcalfe het nog geen terugvoering ontvang met betrekking tot die verstekvonnis-stelsel ná sy oproep aan die Bank of Namibia om in te gryp nie. Maar, hy voeg by daar blyk om ‘n toenemende toegeeflikheid te wees met effe verligting. Post navigation Source link
Metcalfe eis respek tydens protes-optogte – Kosmos 94.1
Metcalfe eis respek tydens protes-optogte ‘n Bekende prokureur het sy reaksie gegee op die National Ownership Association wat vandag ‘n landwye massa-protesoptog gehou het teen kommersiële banke en die Bank van Namibië. Die voorsitter van die groep, August Maletzky, sê hulle betoog teen die beslaglegging van eiendom deur kommersiële banke in Namibië. Die opkoms vir...