Hoërhof-tender vir 3 000 meubelstukke laat vrae ontstaan Die Tender Bulletin berig dat die ministerie van justisie ‘n tender vir amper 3 000 stukke meubels op sy webtuiste geadverteer het. Die publikasie sê die tender is vir 6 Julie gedateer maar is op 10 Julie eers gevind met die sluitingsdatum op 25 Julie. Dit vra...
December 15, 2024