Foutlose Sinner wen Miami Ope Tennis: Jannik Sinner het Grigor Dimitrov Sondag met 6-3, 6-1 oorrompel om die Miami Ope die eerste keer te wen. Die 32-jarige Bulgaar, wat hierdie seisoen ʼn oplewing in sy loopbaan beleef, kon nie hond haaraf maak teen die Italianer se foutlose spel nie. Sinner het 88-persent van die punte...
Tag: Miami
Sinner wins ATP Miami Open title with victory over Dimitrov – Sport
Italy’s Jannik Sinner won the ATP Miami Open Masters 1000 title on Sunday with a dominant 6-3, 6-1 victory over Bulgarian Grigor Dimitrov in the final at Hard Rock Stadium. Sinner’s third title of the season means he will move to a career-high second in the ATP world rankings on Monday ahead of Spain’s Carlos...
Sinner vernietig Medvedev, haal Miami eindstryd
Sinner vernietig Medvedev, haal Miami eindstryd Tennis: Jannik Sinner van Italië het Daniil Medvedev van Rusland se aanslag gemaklik in slegs 69 minute van die baan gevee met ‘n oorwinning van 6-1, 6-2 om die eindstryd van die Miami Ope te haal. Die wêreld se nommer drie kom môre in die eindstryd te staan teen...
Super Sinner destroys Medvedev to set up Miami final with Dimitrov – Sport
Italy’s Jannik Sinner destroyed defending champion Daniil Medvedev 6-1, 6-2 in just 69 minutes on Friday to reach the final of the ATP Miami Open, where he will take on Grigor Dimitrov. Bulgarian Dimitrov made his third Masters 1000 series final after he beat fourth-seeded Alexander Zverev 6-4, 6-7 (4/7), 6-4. The win means Dimitrov...
Dimitrov skakel Alcaraz uit by Miami Ope
Dimitrov skakel Alcaraz uit by Miami Ope Tennis: Carlos Alcaraz se hoop op ‘n Sonskyn-dubbel is verpletter toe die topgekeurde Spanjaard gister met 6-2, 6-4 teen Grigor Dimitrov verloor het. Die elfde-gekeurde Bulgaar gaan nou een Alexander Zverev in die Miami Ope-halfeindstryd te staan kom. Dit was ‘n verpletterende nederlaag vir Alcaraz, wat vol selfvertroue...
Miami: Medvedev v Sinner in halfeindronde
Miami: Medvedev v Sinner in halfeindronde Die verdedigende kampioen Daniil Medvedev het sy plek in die Miami Ope se halfeindronde bespreek. Die Rus wat probeer om die eerste keer in sy loopbaan ʼn titel suksesvol te verdedig, het die Chileen, Nicolas Jarry, met 6-2 en 7-6 geklop. Die wêreld se nommer vier kom nou teen...
Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur
Miami Ope: Garcia skakel Gauff uit, Alcaraz ook deur Die wêreld se nommer twee, Carlos Alcaraz, is deur na die Miami Ope se ronde van 16 terwyl hy probeer om die gesogte Sonskyn-dubbel te voltooi. Die Spanjaard het die Fransman Gael Monfils met 6-2 en 6-4 verslaan. Die Duitser, Alexander Zverev, het Christopher Eubanks van...
Sabalenka skop goed af by Miami Ope
Sabalenka skop goed af by Miami Ope Tennis: Die wêreldnommer-twee, Aryna Sabalenka, het teruggekeer na die baan en Paula Badosa van Spanje gemaklik met 6-4, 6-3 geklop om deur te dring na die derde ronde van die Miami Ope, dae na die dood van haar voormalige kêrel, Konstantin Koltsov. Dit was n lang en moeilike...
Sabalenka gaan voort met Miami Ope
Sabalenka gaan voort met Miami Ope Die tennisspeler Paula Badosa sê dit sal “ongemaklik” wees om haar beste vriendin, Aryna Sabalenka, by die Miami Ope in die gesig te staar ná die dood van die wêreld-nommer 2 se kêrel, Konstantin Koltsov. Sabalenka is op sosiale media afgeneem waar sy oefen ‘n dag nadat die 42-jarige...
Raducanu onttrek aan Miami met rugbesering
Raducanu onttrek aan Miami met rugbesering Tennis: Die 2021 Amerikaanse Ope-kampioen, Emma Raducanu, het ‘n laerugbesering opgedoen wat haar uit die Miami Ope gaan hou. Die Britse speler het as 18-jarige op Flushing Meadows gewen, maar sy word sedertdien deur beserings gery wat verhinder dat sy haar volle potensiaal bereik. Sy moes verskeie operasies aan...