Tag: midde

Home midde
Wes-Kaap aktiveer rampreaksie te midde van stormweer
Post

Wes-Kaap aktiveer rampreaksie te midde van stormweer

Wes-Kaap aktiveer rampreaksie te midde van stormweer Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, het die Gesamentlike Operasionale Sentrum geaktiveer om die provinsiale rampreaksie te koördineer. Die gebiede wat die swaarste getref is sluit in die Kaapse Wynland-, Overberg- en Weskusdistrikte, met die Tuinroete wat ook swaar reën verwag. Winde het bevestig Eskom is besig...

Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte
Post

Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte

Goeie nuus vir koperprodusente, te midde van tekorte Morgan Stanley, beaam dat die koper voorsieningsbalans vinnig verander wat ‘n ‘n daling in voorsieningskapasiteit vanjaar kan insluit. Die moontlike tekorte het reeds die prys van die kommoditeit sien styg wat uiters goeie nuus is vir Namibiese koperprodusente. Kosmos 94.1 Nuus het met Chris Hart, ‘n ekonoom...

Palestyne begin met Ramadan te midde van konflik
Post

Palestyne begin met Ramadan te midde van konflik

Palestyne begin met Ramadan te midde van konflik Palestyne het begin om die Heilige Maand van Ramadan te gedenk te midde van ‘n uitdagende situasie weens die voorslepende konflik in Gaza. Die tekort aan humanitêre bystand vererger die probleme van die Palestyne, wat Ramadan gedenk deur te vas, te bid en aan gemeenskapsgeleenthede deel te...

Brasilië begin dengue-inentings te midde van uitbreking
Post

Brasilië begin dengue-inentings te midde van uitbreking

Brasilië begin dengue-inentings te midde van uitbreking Brasilië het ‘n dengue-koors-inentingsveldtog van stapel gestuur te midde van ‘n toename in gevalle; die eerste land ter wêreld wat die entstof deur sy openbare gesondheidstelsel beskikbaar stel. Volgens AFP het Brasiliaanse gesondheidsowerhede in die eerste vyf weke van die jaar reeds meer as 395 000 waarskynlike gevalle...

Omaheke-boere soek planne te midde van min reën
Post

Omaheke-boere soek planne te midde van min reën

Omaheke-boere soek planne te midde van min reën Tot op hede het die Omaheke-streek minder as 100 mm reënval aangeteken, en daarom het die boerderygemeenskappe, deur die Kantoor van die Goewerneur, voorgestel dat ongerepte lande met nuwe boorgate gevind word. ‘n Ander voorstel is dat water na gebiede met beter weiding gelei word, onder ander...

Argentinië sweer Milei in te midde van reuse-uitdagings
Post

Argentinië sweer Milei in te midde van reuse-uitdagings

Argentinië sweer Milei in te midde van reuse-uitdagings Die Argentynse ekonoom Javier Milei is as president ingehuldig en hy waarsku dat hy geen alternatief het vir ‘n skerp fiskale skok om die land se ergste ekonomiese krisis in dekades reg te stel nie, met inflasie wat op pad is na 200 persent. Die land se...

Shannen Doherty deel glansfoto te midde stryd met breinkanker.
Post

Shannen Doherty deel glansfoto te midde stryd met breinkanker.

Shannen Doherty deel glansfoto te midde stryd met breinkanker. Shannen Doherty deel glansfoto op Instagram te midde van voortdurende stryd met fase vier breinkanker. Die 52-jarige aktrise lyk fantasties. Sy is die eerste keer in Maart 2015 met borskanker gediagnoseer wat na haar limfknope versprei het. Shannen, nadat sy ‘n eensydige mastektomie ondergaan het en...

Goud styg te midde van konflik in Midde-Ooste
Post

Goud styg te midde van konflik in Midde-Ooste

Goud styg te midde van konflik in Midde-Ooste Die goudprys is op met die edelmetaal wat skerp gestyg en ‘n vier-weke hoogtepunt bereik het. Groter risiko-aversie in die mark weens die geweld in die Midde-Ooste, veroorsaak dat handelaars en beleggers soek na veilige hawe-bates soos goud en silwer. Goud verhandel tans net bo 1 950 Amerikaanse...

Mynbou-sektor hou ekspo midde goeie groei – Kosmos 94.1
Post

Mynbou-sektor hou ekspo midde goeie groei – Kosmos 94.1

Mynbou-sektor hou ekspo midde goeie groei Groei in die Namibiese mynbou-sektor duur voort met die Kamer van Mynwese van Namibië wat opgewonde is om sy tiende Mynbou-ekspo van 30 tot 31 Augustus in Windhoek aan te bied. Dit sal amptelik deur President Hage Geingob by die skougronde geopen word. Die mynbou-ekspo is ‘n jaarlikse geleentheid...

Internasionale Jeugdag word te midde van reuse-uitdagings herdenk – Kosmos 94.1
Post

Internasionale Jeugdag word te midde van reuse-uitdagings herdenk – Kosmos 94.1

Internasionale Jeugdag word te midde van reuse-uitdagings herdenk Internasionale Jeugdag word wêreldwyd vandag herdenk maar daar is min om in Namibië te vier. Regerings is vinnig om aanmerkings te maak oor hoe belangrik die jeug is maar, plaaslik, nes in talle ander Afrika-lande, is daar groot uitdagings. Namibië het ‘n baie groot jong bevolking met...