Tag: MiddeOoste

Home MiddeOoste
Blinken al weer in Midde-Ooste
Post

Blinken al weer in Midde-Ooste

Blinken al weer in Midde-Ooste Die Amerikaanse buitelandse sake-minister, Antony Blinken, het ‘n Midde-Ooste-toer in Saoedi-Arabië begin waar hy die de-facto-heerser, kroonprins Mohammed bin Salman, ontmoet het. Washington probeer om ‘n Saoedi-normaliseringsooreenkoms met Israel te smee. In die Gaza-strook sê Palestyne hulle hoop dat Blinken se besoek uiteindelik ‘n wapenstilstand sal bewerkstellig, betyds om ‘n...

Kommer oor Midde-Ooste na Hamasleier in Beiroet gedood word
Post

Kommer oor Midde-Ooste na Hamasleier in Beiroet gedood word

Kommer oor Midde-Ooste na Hamasleier in Beiroet gedood word Senior Hamas-leier Saleh al-Arouri is dood in ‘n hommeltuigaanval in die suide van Beiroet, Libanon. Israel het nie amptelik verantwoordelikheid aanvaar nie maar, sê hy is dood in ‘n geteikende aanval. Al-Arouri was die skakel tussen Hamas en Hezbollah, sowel as Iran. Daar is groot kommer...

Iran destabiliseer Midde-Ooste – VSA
Post

Iran destabiliseer Midde-Ooste – VSA

Iran destabiliseer Midde-Ooste – VSA Die Amerikaanse minister van verdediging Lloyd Austin blameer Iran vir die destabilisering van die Midde-Ooste. Hy sê die land befonds terreurgroepe wat die risiko verhoog dat die konflik in Gaza kan uitbrei. Iran ondersteun Hezbollah en Hamas. Austin is aan besoek aan die gebied en het met die media gepraat....

Winde sê opbouende gesprekke nodig oor Midde-Ooste
Post

Winde sê opbouende gesprekke nodig oor Midde-Ooste

Winde sê opbouende gesprekke nodig oor Midde-Ooste Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê dit is verstaanbaar dat inwoners diep geraak en bekommerd is oor die krisis in die Midde-Ooste, maar om hulle tot geweld en intimidasie te wend om hulle menings te lug, sal niks help nie. Dit volg na pro-Palestynse en pro-Israeliese ondersteuners Sondag...

Uitvoer na Midde-Ooste goeie nuus
Post

Uitvoer na Midde-Ooste goeie nuus

Uitvoer na Midde-Ooste goeie nuus Die landbouministerie het aangekondig dat sertifikate uitgereik is vir die uitvoer van Namibiese vleis na die twee lande in die Midde-Ooste. Die ministerie sê egter dit is uiters belangrik dat uitvoer abattoirs saamwerk met sertifiseringsliggaams vir Halal-standaarde om geakkrediteer te word. Daarna kan die abattoirs registreer om hulle produkte uit...

Amerika stuur kern-duikboot na Midde-Ooste
Post

Amerika stuur kern-duikboot na Midde-Ooste

Amerika stuur kern-duikboot na Midde-Ooste ‘n Amerikaanse kern-duikboot het in die Midde-Ooste aangekom. Volgens die Amerikaanse sentrale bevel is die duikboot van die Ohio-klas en is in sy verantwoordelikheidsgebied ontplooi wat die oostelike Middellandse See, die Rooi See, die Persiese Golf en die Golf van Oman insluit. Die kernaangedrewe vaartuie kan kernplofkoppe vervoer, maar dit...

Kommer oor uitbreiding van konflik in Midde-Ooste neem toe
Post

Kommer oor uitbreiding van konflik in Midde-Ooste neem toe

Kommer oor uitbreiding van konflik in Midde-Ooste neem toe Die Sentrum vir Risiko-ontleding in die buurland waarsku oor ‘n potensieel hewige streekskonflik tussen Israel en Iran te midde van die voortslepende stryd in die Midde-Ooste. Die kommer ontstaan na onlangse aanvalle deur gevolmagtigde magte van Iran op basisse van Israel en Amerika, en ambassades in...

Midde-Ooste: Enigste oplossing is twee state
Post

Midde-Ooste: Enigste oplossing is twee state

Midde-Ooste: Enigste oplossing is twee state Die buurland se minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, sê Suid-Afrika stem saam dat die uiteindelike oplossing vir die konflik tussen Israel en die Palestyne ʼn twee-staat-oplossing is. Sy het te midde van toenemende konflik in die streek die Verenigde Nasies se veiligheidsraad toegespreek, tydens sy kwartaallikse...

Withuis sê Iran val hom in Midde-Ooste
Post

Withuis sê Iran val hom in Midde-Ooste

Withuis sê Iran val hom in Midde-Ooste Die Withuis sê Iran fasiliteer in sommige gevalle vuurpyl- en hommeltuigaanvalle deur Iraanse gesteunde proxy-groepe op Amerikaanse militêre basisse in Irak en Sirië. President Joe Biden het die departement van verdediging beveel om gereed te maak vir meer en toepaslik reaksie. John Kirby, woordvoerder van die sekuriteitsraad in...

Midde-Ooste: Konflik veroorsaak verdeeldheid in SA
Post

Midde-Ooste: Konflik veroorsaak verdeeldheid in SA

Midde-Ooste: Konflik veroorsaak verdeeldheid in SA Die GOOD Party sê die konflik in die Midde-Ooste het ernstige verdeeldheid tussen Suid-Afrikaners veroorsaak. Die party veroordeel verlede week se aanval op Communicare se hoof, Anthea Houston. Sy was deel van ʼn groep wat volgens berigte vreedsaam teen die dood van Palestyne in Gaza betoog het toe ʼn deelnemer aan...