Meer as 1 300 migrante in ’23 dood aan Tunisiese kus ‘n Rekord van 1 313 migrante het verlede jaar aan die Tunisiese kus gesterf of vermis geraak, wat die migrantekrisis in die land in Noord-Afrika beklemtoon. Die getal verteenwoordig sowat 75 persent van die getal dooies of vermistes aan die kus van Italië, Libië...
Tag: migrante
Nog 61 migrante verdrink by Libië
Nog 61 migrante verdrink by Libië Een-en-sestig migrante, insluitend vroue en kinders, het verdrink aan die Libiese kus. Die Internasionale Organisasie vir Migrasie sê oorlewendes sê die boot, met ongeveer 86 mense, het die Libiese stad Zwara, sowat 110 kilometer van die hoofstad, Tripoli, verlaat. Dodelike voorvalle vanjaar het een in Junie ingesluit, toe ‘n vissersboot...
61 migrante vermis aan Libië-kus
61 migrante vermis aan Libië-kus Een-en-sestig migrante word vermis en is vermoedelik dood nadat hul boot aan Libië se kus gesink het, het die Internasionale Organisasie vir Migrasie gesê in die jongste migrante-tragedie in Noord-Afrika. Die “groot aantal migrante” het vermoedelik gesterf weens hoë golwe wat hul vaartuig oorspoel het nadat dit van Zuwara, aan...
Trump sal kampe vir migrante bou sou hy in ’24 wen
Trump sal kampe vir migrante bou sou hy in ’24 wen Voormalige Amerikaanse president Donald Trump, as hy in 2024 herkies sou word, sal sy eerste termyn immigrasie-onderdrukking uitbrei om ‘n groot groepering mense in te sluit wat in groot kampe aangehou sal word om te wag op deportasie. Dit is volgens berigte deur die...
Pakistan het 24 uur om 1,7 miljoen migrante te repatrieer
Pakistan het 24 uur om 1,7 miljoen migrante te repatrieer Die sperdatum wat Pakistan gestel het vir ongedokumenteerde migrante om die land te verlaat is môre. Die land huisves meer as 1,7 miljoen migrante van Afghanistan en volgens die Taliban-regering het sowat 60 000 Afgane tussen 23 September en 22 Oktober teruggekeer uit Pakistan. Pakistan...
Verwelkom migrante in Europa, vra Pous
Verwelkom migrante in Europa, vra Pous Pous Franciskus veroordeel “strydlustige nasionalismes” en vra vir ‘n pan-Europese reaksie op migrasie om te keer dat die Middellandse See, waar duisende verdrink, “die begraafplaas van waardigheid” word. Franciskus het hom uitgespreek ten gunste van die verwelkoming van migrante in ‘n toespraak Saterdag by ‘n kerkkonferensie in Marseille. Volgens...
Migrante in Europa ontaard in ‘n krisis
Migrante in Europa ontaard in ‘n krisis Die Europese Kommissie se president, Ursula von der Leyen, sê migrasie is ‘n ernstige uitdaging wat dringende en tasbare oplossings vereis. Sy het ‘n sentrum op die Italiaanse eiland, Lampedusa, besoek waar meer as 7 000 migrante verlede week binne drie dae aangekom het. Byna 126 000 migrante het tot dusver vanjaar in...
18 vermeende migrante dood in Griekse brande – Kosmos 94.1
18 vermeende migrante dood in Griekse brande Die verkoolde liggame van 18 mense is naby ‘n dorpie in die noorde van Griekeland gevind, terwyl veldbrande steeds die land teister. Aanvanklike verslae dui daarop dat die mense wat gesterf het dalk migrante was. Hierdie vonds bring die totale dodetal na die week se brande in Griekeland op 20...
Brittanje se behuising van migrante kos N$121 miljard – Kosmos 94.1
Brittanje se behuising van migrante kos N$121 miljard Die Britse Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê die Britse eerste minister Rishi Sunak se nuwe Wet op Onwettige Immigrasie gaan waarskynlik die krisis in die asielstelsel vererger. Die instituut sê Brittanje se behuisingsrekening vir asielsoekers sal tot meer as 121 miljard Namibiese dollar per jaar styg. Sunak sê syfers toon ‘n afname in die aantal mense wat in klein bote...
63 migrante sterf toe boot by Kaap Verde omslaan – Kosmos 94.1
63 migrante sterf toe boot by Kaap Verde omslaan Drie-en-sestig mense is moontlik dood nadat ‘n boot met meestal Senegalese migrante aan die Kaap Verdiese kus in die Atlantiese Oseaan omgeslaan het. Agt-en-dertig mense, insluitend vier kinders tussen 12 en 16, is gered. Senegal se ministerie van buitelande sake sê die boot het die land op die...