Militêre samwerking tussen Niger, Rusland bevestig Rusland en Niger, onder militêre heerskappy sedert ‘n staatsgreep verlede jaar, het ooreengekom om militêre samewerking te ontwikkel. Volgens Russiese nuusagentskappe het die Russiese adjunkministers van verdediging Yunus-Bek Yevkurov en Alexander Fomin met Niger se junta-aangestelde minister van verdediging Salifu Modi ontmoet. In ‘n verklaring sê die partye hulle...
Tag: militêre
Staak militêre optrede in Gaza, vra SA
Staak militêre optrede in Gaza, vra SA Die Suid-Afrikaanse regering doen ‘n beroep op Israel om sy militêre optrede in Gaza te staak en meer humanitêre bystand toe te laat in die besette gebied. Die regering stel sy saak van volksmoord teen Israel in die Internasionale Geregshof in Den Haag, Nederland. Die justisie-minister, Ronald Lamola,...
VSA en China hervat militêre kommunikasie
VSA en China hervat militêre kommunikasie Presidente Joe Biden en Xi Jinping se ontmoeting by die Filolo-landgoed in San Francisco het goed afgeloop. Die twee supermoonthede se verhouding het in die afgelope jare verswak en die poging tot hervatting van diplomatieke bande en kommunikasie het vrugte afgewerp. Biden sê kunsmatige intelligensie, dwelmhandel en militêre kommunikasie...
Amerika lewer reeds militêre toerusting aan Israel
Amerika lewer reeds militêre toerusting aan Israel Die Withuis het bevestig dat Amerika reeds begin het om militêre toerusting aan Israel te lewer. Elf Amerikaners is dood en van talle kan nie rekenskap gegee word nie terwyl gevegte tussen Israel en die Hamas-groep voortwoed. Die Nasionale Veiligheidsraad se woordvoerder, John Kirby, het aan CBS News...
Militêre kenner sê Oekraïne vorder goed
Militêre kenner sê Oekraïne vorder goed Die Britse afgetrede generaal, lord Richard Dannat sê die Oekraïnse weermag vorder eintlik baie goed in sy teenoffensief. Hy sê die weermag maak goeie, maar stadige vordering om die Russe terug te druk, maar voeg by, die oorlog is tweedelig. Post navigation Source link
Macron skop vas teen Niger se militêre leiers – Kosmos 94.1
Macron skop vas teen Niger se militêre leiers Die Franse president, Emmanuel Macron, sê die land se ambassadeur in Niger, Sylvain Itte, sal Niamey nie verlaat nie, ondanks ‘n spertyd om binne 48 uur te vertrek. Die ultimatum is gestel nadat Itte geweier het om die militêre leiers te ontmoet wat President Mohamed Bazoum verlede...
SA Militêre Gesondheidsdiens by Brics-beraad – Kosmos 94.1
SA Militêre Gesondheidsdiens by Brics-beraad Die Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens het bevestig hy is gereed om noodsaaklike mediese steun te lewer by die 15de Brics-beraad in Sandton, Johannesburg. Die diens het tydens strategiese voorbereidings vir die beraad reeds mediese geriewe by verskeie toegangspunte gevestig, met voorrang aan noodsaaklike sorg aan bywonende staatshoofde en afgevaardigdes, vir hul...
Militêre werwing in Oekraïne vrot van korrupsie – Kosmos 94.1
Militêre werwing in Oekraïne vrot van korrupsie Die Windhoek Draught Welwitschias draf vanaand teen die gedugte span van Chili uit in hul derde wedstryd tydens hul Suid-Amerikaanse toer in die Wêreldrugby-nasiesbeker. Namibiese afrigter Allister Coetzee sê Chili kan nie onderskat word nie, alhoewel Argentinië A die span ‘n loesing van 40-12 toegedien het. Namibië het...
Siriese soldate sterf tydens aanval op militêre bus – Kosmos 94.1
Siriese soldate sterf tydens aanval op militêre bus Minstens 26 Siriese soldate is dood en tien is gewond in ‘n aanval op ‘n militêre bus in die ooste van die land. ‘n Aantal soldate word volgens berigte ook vermis. Die Islamitiese Staat-militantegroep het die gebied waar die aanval plaasgevind het, tot 2017 beheer, en kry...
Militêre junta in Niger kondig nuwe ministers aan – Kosmos 94.1
Militêre junta in Niger kondig nuwe ministers aan Die militêre junta in Niger het op staatstelevisie die name bekend gemaak van 21 mense wat as ministers in ‘n nuwe regering aangestel gaan word. Die regering is aangekondig voor ‘n noodvergadering deur senior diplomate van die Verenigde Nasies, die Afrika-unie en die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-lande...