Niger: Ecowas sê militêre aksie is laaste opsie Wes-Afrika se streeksblok het sê ‘n militêre ingryping in Niger wat deur die junta beheer word, is “die laaste uitweg”. Dit kom na Nigerië elektrisiteitstoevoer afgesny het om druk op die land se staatsgreepleiers te verskerp. Terwyl die voormalige koloniale mag Frankryk ‘n vyfde vliegtuig ingestuur het...
December 26, 2024
Tag: militêre
Home
militêre
Post
August 1, 2023August 1, 2023Uncategorized
Mali, Burkina Faso waarsku militêre aksie in Niger is ook aanval op hulle – Kosmos 94.1
Mali, Burkina Faso waarsku militêre aksie in Niger is ook aanval op hulle Die President van Tsjad, Mahamat Idriss Déby het samesprekings gevoer met die leier van die militêre groep wat verlede week ‘n staatsgreep in Niger uitgevoer het. Hy het ook gepraat met die afgesette President Mohamed Bazoum wat steeds gevange gehou word. Déby...
Post
July 22, 2023July 22, 2023Uncategorized
VSA en Australië skop groot militêre oefening af – Kosmos 94.1
VSA en Australië skop groot militêre oefening af Amerika en Australië het met grootskaalse militêre oefeninge begin waarby meer as 30 000 soldate en deelnemers van 11 lande betrokke is. Die gesamentlike oefeninge word elke tweede jaar gehou. Vanjaar se oefeninge, wat twee weke sal duur, sal die grootste nóg wees. Die militêre oefeninge vind...