Tag: miljarde

Home miljarde
Amerika stuur miljarde dollars se bomme, vegvliegtuie na Israel
Post

Amerika stuur miljarde dollars se bomme, vegvliegtuie na Israel

Amerika stuur miljarde dollars se bomme, vegvliegtuie na Israel Amerika het die afgelope dae die oordrag van miljarde Amerikaanse dollars se bomme en vegvliegtuie na Israel goedgekeur, volgens twee bronne. Dit kom terwyl Washington in die openbaar kommer uitspreek oor ‘n verwagte Israeliese militêre offensief in Rafah. Die nuwe wapenpakkette sluit in meer as 1...

Onwettige sigarette kos SA miljarde
Post

Onwettige sigarette kos SA miljarde

Onwettige sigarette kos SA miljarde Navorsing deur Nicole Vellios en Corné van Walbeek, aan die Universiteit van Kaapstad, het aan die lig gebring die Suid-Afrikaanse regering het sedert 2010 miljarde Suid-Afrikaanse rand verloor weens onwettige sigarette. In 2022 het die regering 17,6 miljard rand aan aksynsbelasting en BTW-inkomste verloor. Van Walbeek sê die meerderheid van...

Brandbeskadigde regeringsgeboue sluk miljarde – Kosmos 94.1
Post

Brandbeskadigde regeringsgeboue sluk miljarde – Kosmos 94.1

Brandbeskadigde regeringsgeboue sluk miljarde Die sloping van Suid-Afrika se die brandbeskadigde Nasionale Vergadering-gebou sal na verwagting in April begin. Die Parlement se sekretaris, Xolile George,sê ‘n bykomende een-miljard-Suid-Afrikaanse rand is nodig vir opgraderings, benewens die twee-miljard-rand wat aanvanklik toegeken is. Hy sê die sperdatum vir voltooiing is ook uitgestel, van November 2025 tot Februarie 2026....

Trump moet miljarde opdok omdat hy leners bedrieg het
Post

Trump moet miljarde opdok omdat hy leners bedrieg het

Trump moet miljarde opdok omdat hy leners bedrieg het Donald Trump moet meer as 6,7-miljard Namibiese dollar in boetes betaal vir die wyse waarop hy sy netto-waarde oorskat en leners bedrieg het. ‘n New Yorkse regter het die voormalige Amerikaanse president nog ‘n terugslag in ‘n siviele saak toegedien. Trump is ook verbied om as...

Meatco verloor miljarde, uitvoervleis te goedkoop
Post

Meatco verloor miljarde, uitvoervleis te goedkoop

Meatco verloor miljarde, uitvoervleis te goedkoop ‘n Analise deur die Bank van Namibië toon dat Meatco, wat reeds erge finansiële uitdagings in die gesig staar, sy uitvoervleis ver onder markwaarde verkoop het wat ‘n verlies van 4 miljard Namibiese dollar tussen 2018 en 2023 veroorsaak het. Die sentrale bank sê die maatskappy het net in...

Brittanje betaal reeds miljarde aan Rwanda
Post

Brittanje betaal reeds miljarde aan Rwanda

Brittanje betaal reeds miljarde aan Rwanda Brittanje het Rwanda ‘n bykomende 2,4 miljard Namibiese dollar in April betaal, bo en behalwe die 3,3 miljard Namibiese dollar wat hy voorheen betaal het vir sy plan om asielsoekers na die land te hervestig. Die Rwanda-skema is die middelpunt van die Britse premier Rishi Sunak se strategie om...

Miljarde gemors op die huur van toilette in Gauteng
Post

Miljarde gemors op die huur van toilette in Gauteng

Miljarde gemors op die huur van toilette in Gauteng Die DA sê Gautengse munisipaliteite het die afgelope vyf jaar 3,3 miljard Suid-Afrikaanse rand bestee om chemiese toilette te huur eerder as om inwoners te voorsien van waardige behuising met behoorlike toilette. Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Mzi Khumalo, sê Ekurhuleni het die meeste geld aan chemiese...

Rooiwal: Dit sal nog miljarde neem om skade reg te stel
Post

Rooiwal: Dit sal nog miljarde neem om skade reg te stel

Rooiwal: Dit sal nog miljarde neem om skade reg te stel Die GOOD Party in Tshwane sê hy verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na die Rooiwal-watersuiweringsaanleg omdat die waterprobleem by Hammanskraal ʼn skande is. Die ondersoek sal ook aandag gee aan bewerings van wanadministrasie en korrupsie deur die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit en sy herstelprojek...

Miljarde vir rys-ontwikkeling in Afrika – Kosmos 94.1
Post

Miljarde vir rys-ontwikkeling in Afrika – Kosmos 94.1

Miljarde vir rys-ontwikkeling in Afrika Die Afrika Ontwikkelingsbank het ‘n ryssprogram van 12,2 miljard Namibiese dollar bekend gestel om 15 Afrikalande te help in hul poging om 53 miljoen ton rys teen 2025 te lewer. Die doelwit van die program vir die ontwikkeling van lewenskragtige produksie, is om die oeste en opbrengs op die 750 000 hektaar besproeide grond...

Afrika kry nog miljarde vir watersekerheid – Kosmos 94.1
Post

Afrika kry nog miljarde vir watersekerheid – Kosmos 94.1

Calle: Afrika kry nog miljarde vir watersekerheid ’n Internasionale hoëvlakpaneel oor waterbeleggings vir Afrika het voorgestel dat ’n bykomende 2 miljard Amerikaanse dollar per jaar van Afrika-regerings gemobiliseer kan word deur ’n begrotingsverhoging van 20 persent vir watersekerheid en sanitasie. Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein het die Wêreld-waterweek in Stockholm, Swede, bygewoon. Schlettwein sê die...