Miljoene kan van Jooste-boedel verhaal word Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor in die buurland sê ondersoeke duur voort na nog moontlike oortredings in die Steinhoff-sage. Die owerheid bevestig die voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, Markus Jooste, se onlangse afsterwe sal nie hul voortgesette ondersoek beïnvloed nie. Hulle beweer die boete, ter waarde van 475...
Tag: miljoene
Droogte: Omaheke-boere verloor miljoene – Kosmos 94.1
Droogte: Omaheke-boere verloor miljoene Die Omaheke-streek sukkel reeds ‘n geruime tyd met droë toestande en voedselvoorsiening sukkel. Verlede jaar is daar 45 kinders in die streek dood van wanvoeding met 132 gevalle van ondervoeding wat aangemeld is. Nou word daar berig sedert Oktober verlede jaar het boere by Epikuro die streek meer as 1 130...
Sensus: Miljoene bestee, data is uiters belangrik
Sensus: Miljoene bestee, data is uiters belangrik Daar is 706 miljoen Namibiese dollar in verlede jaar se begroting vir die 2023-sensus begroot. Die sensus, wat reeds met twee jaar vertraag was, is uiters belangrik vir beplanning. Die sensus bestuurder by die Namibiese Statistieke-agentskap dr. Isak Neema het die besteding so uiteengesit. Intussen het die eerste...
Suid-Afrikaanse staat mors duisende miljoene
Suid-Afrikaanse staat mors duisende miljoene Die buurland se Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het onthul staatsdepartemente het 14-duisend-miljoen-Suid-Afrikaanse rand verkwis deur wesenlike onreëlmatighede. Slegs agt-persent is oor vyf jaar verhaal. ‘n Getal van 266 onreëlmatighede tussen 2018/19 en 2022/23 het tot die verliese gelei. Terwyl amper 1,5 -duisend-miljoen-rand verhaal is en 560-miljoen-rand voorkom kon word, is 700-miljoen-rand...
Miljoene vir mediese navorsing in Afrika
Miljoene vir mediese navorsing in Afrika In gesondheid-nuus, het wetenskaplikes in Afrika ‘n hupstoot van 138 miljoen Namibiese dollar gekry van LifeArc en die Bill and Melinda Gates-stigting. Die Grand Challenges Africa Drug Discovery Accelerator-program mik om aansteeklike siektes te bestry soos malaria en tuberkulose. Erick Strauss van die Universiteit Stellenbosch sê TB is steeds...
Kommer oor varsity-base se lone van miljoene
Kommer oor varsity-base se lone van miljoene Die Raad op Hoër Onderwys het die buitensporige salarisse van Suid-Afrikaanse universiteitsbestuurders veroordeel, met talle visekanseliers wat in 2019 volgens berigte meer as 4 miljoen Suid-Afrikaanse rand per jaar verdien het. Die Universiteit van Johannesburg se visekanselier was bo-aan die lys met 7 miljoen rand. Kommer heers oor...
Miljoene in SA uitbetaal aan oud-mynwerkers
Miljoene in SA uitbetaal aan oud-mynwerkers Die buurland se adjunk-gesondheidsminister, Sibongiseni Dhlomo, sê meer as 230 miljoen Suid-Afrikaanse rand se eise is uitbetaal aan gewese mynwerkers wat aan diens beseer is of asemhaling-verwante siektes opgedoen het. Dis deel van ʼn regeringsprogram om oudmynwerkers wat van 1965 tot 2019 in myne gewerk het en wat kwalifiseer,...
Trump hoes miljoene aan boetes
Trump hoes miljoene aan boetes Voormalige president Donald Trump is met 354,8 miljoen Amerikaanse dollar plus ongeveer 100 miljoen dollar se rente beboet in ‘n siviele bedrog-geding in New York. Hy het die waarde van sy eiendomme opgestoot om beter lenings en leningsvoorwaardes te kry. Hy mag ook vir drie jaar geen sake in New...
Miljoene vir klimaat in Afrika
Miljoene vir klimaat in Afrika African Risk Capacity het ‘n vennootskap van 210 miljoen Namibiese dollar met die Amerikaanse regering gesluit om oor die volgende drie jaar toegang tot parametriese versekering reg oor Afrika uit te brei. Die bedryfshoof, Ange Chitate, sê hierdie fonds sal voedselsekerheid verbeter en klimaats-veerkragtigheid in 19 Afrika-state versterk. Parametriese versekering...
Miljoene verlaat onwettig die land – NamRA
Miljoene verlaat onwettig die land – NamRA Die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, sê hy het verdagte transaksies, ter waarde van meer as 100 miljoen Namibiese dollar, wat landuit gestuur is, ontdek. Dit is na Suid-Afrika, en Asië en Europa gestuur. Kommissaris Sam Shivute sê die transaksies is gedoen deur belastingontduikende besighede wat sogenaamde spookmaatskappye gebruik. In...