Tag: miljoene

Home miljoene
Malawi pomp miljoene in landbou in
Post

Malawi pomp miljoene in landbou in

Malawi pomp miljoene in landbou in Die Malawiese finansminster, Simplex Chithyola-Banda, sê die regering beplan om die befondsing vir landbou-insetlenings in die land te verhoog. Dit word deur die Nasionale Ekonomiese Bemagtigingsfonds gefasiliteer. Die oogmerk daarvan is om te verseker meer boere kry toegang tot lenings om hulle produktiwiteit te verhoog. Chithyola-Banda benadruk die maatskaplike...

SA polisie vernietig miljoene rande se dwelms
Post

SA polisie vernietig miljoene rande se dwelms

SA polisie vernietig miljoene rande se dwelms Die buurland se polisiemag het dwelms ter waarde van 90 miljoen Suid-Afrikaanse rand in Kaapstad vernietig. Daar is tydens operasies in die Wes- en Oos-Kaap op die dwelms, insluitend tik, kokaïen en mandrax, beslag gelê. Dit is die vierde dwelmvernietiging hierdie boekjaar, wat byna ‘n miljard rand beloop....

Reaksie op miljoene vir GRN-voertuie
Post

Reaksie op miljoene vir GRN-voertuie

Reaksie op miljoene vir GRN-voertuie President Hage Geingob het in 2020 ‘n vyf-jaar moratorium aangekondig op die koop van nuwe voertuie vir die regering, maar die kabinet het desnieteenstaande ‘n verdere 25 miljoen Namibiese dollar goedgekeur vir die aankoop van 32 voertuie. In die vorige boekjaar is eers 29,7 miljoen Namibiese dollar begroot en dit...

Tiener dagvaar SA regering vir miljoene
Post

Tiener dagvaar SA regering vir miljoene

Tiener dagvaar SA regering vir miljoene ‘n Tiener wat by haar skool verkrag is toe sy agt jaar oud was, dagvaar die regering in die buurland vir 5,1 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Haar pa sê die meisie het sedert die voorval geestelike trauma, emosionele stres en depressie ondervind. Hy voeg by dat die skool uiters nalatig...

Leinster bied miljoene vir RG Snyman aan
Post

Leinster bied miljoene vir RG Snyman aan

Leinster bied miljoene vir RG Snyman aan Die Ierse reuse, Leinster, het na berig word ʼn multi-miljoen dollar aanbod aan die dubbele Wêreldbeker-wenner, RG Snyman, gemaak. Munster het verlede maand bekend gemaak die 28-jarige se verblyf in Limerick sou binnekort eindig omdat hulle nie sy kontrak kon verleng nie. Volgens RugbyPass is Leinster nou bereid...

Besige distrikshospitaal ontvang miljoene in toerusting
Post

Besige distrikshospitaal ontvang miljoene in toerusting

Besige distrikshospitaal ontvang miljoene in toerusting Die Okahao-distrikshospitaal in die Omusati-streek het die nuutste moderne mediese toerusting van die regering ontvang deur die gesondheid-ministerie en ander belanghebbendes. Die multimiljoen-Namibiese dollar toerusting sluit ‘n elektriese outomatiese skakelaargenerator, ‘n suurstofaanleg, x-straalmasjiene, tandheelkundige toerusting en wasgoedtoerusting in. Die hospitaal se senior mediese beampte, dr. Nghishikushitya Mutilifa, sê die...

Miljoene vir mens-dier konflik in Kunene
Post

Miljoene vir mens-dier konflik in Kunene

Miljoene vir mens-dier konflik in Kunene Die Namibiese regering bestee miljoene in samewerking met verskeie donateurs en nie-regeringsorganisasies om mens-dier konflik in bewaringsgebiede aan te spreek. Die omgewingsminister Pohamba Shifeta het by die oorhandiging van gemeenskapsbewaring-projekte in die Khoadi //Hoas-bewaringsgebied in Kunene, wat gedeeltelik deur die Duitse ontwikkelingsbank, KfW befonds is, ‘n opdatering gegee oor...

Nywerhede verloor miljoene oor swak onderhoud
Post

Nywerhede verloor miljoene oor swak onderhoud

Nywerhede verloor miljoene oor swak onderhoud Die waarde van betroubaarheid-peiling wat gedoen is deur Sapio Research onthul nywerheidsondernemings in Suid-Afrika verloor ongeveer 724 000 Suid-Afrikaanse rand per uur weens onvoldoende onderhoud aan toerusting en masjienerie. Die oorsig dui aan 72 persent van die ondernemings in energie-opwekking, olie, gas en metale word minstens een keer ‘n...

Miljoene nodig vir gratis internet
Post

Miljoene nodig vir gratis internet

Miljoene nodig vir gratis internet Namibië het sowat 300 miljoen Namibiese dollar nodig om die land se doelwit te bereik om gratis internet aan landsburgers te verskaf. Volgens ‘n Nust-dosent in kuberveiligheid Fungai Bhunu-Shava, toon amptelike syfers dat ongeveer die helfte van die Namibiese bevolking toegang tot die internet het met ongeveer 49 persent wat...

Kalkveld-boere verloor miljoene in diefstal
Post

Kalkveld-boere verloor miljoene in diefstal

Kalkveld-boere verloor miljoene in diefstal Die jaarlikse kongres van die Namibiese Landbou-unie wat in die hoofstad gehou is, het verskeie uiters belangrike landboukwessies bespreek, soos misdaad op plase. Wild- en veediefstal bly ‘n groot uitdaging in Namibië ondanks ontmoeting ná ontmoeting tussen die Namibiese polisie en boere. Tussen Mei 2021 en April 2023 is byna...