Tag: miljoene

Home miljoene
DA soek ondersoek na miljoene se ongebruikte motors
Post

DA soek ondersoek na miljoene se ongebruikte motors

DA soek ondersoek na miljoene se ongebruikte motors Die DA vra vir ‘n deeglike ondersoek na beweerde wanbestuur en verkwistende besteding binne die Suid-Afrikaanse polisiediens se misdaadintelligensie-eenheid. Dit het aan die lig gekom 100 miljoen Suid-Afrikaanse rand is toegeken aan ongebruikte voertuie, insluitend luukse sedans en sportnutsvoertuie wat al vir jare staan, terwyl geheime bedrywighede...

Miljoene se toerusting by onwettige steenkoolmyn gekonfiskeer
Post

Miljoene se toerusting by onwettige steenkoolmyn gekonfiskeer

Miljoene se toerusting by onwettige steenkoolmyn gekonfiskeer Die Suid-Afrikaanse polisie het by ‘n onwettige steenkoolmyn in Mpumalanga beslag gelê op myntoerusting ter waarde van 60 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Die taakspan wat onwettige mynbedrywighede hanteer, het tydens ‘n intelligensie-gedrewe operasie op graafmasjiene, stootskrapers en stortbak-vragmotors afgekom. Daar is ook beslag gelê op steenkool ter waarde van...

Man in hof oor miljoene se dagga – Kosmos 94.1
Post

Man in hof oor miljoene se dagga – Kosmos 94.1

Man in hof oor miljoene se dagga Die Namibiese polisie het pas aangekondig dat Gotlieb Sem, 34, vandag in die laerhof in die hoofstad verskyn het na hy Maandag in die Lafrenz-nywerheidsgebied by ‘n logistieke maatskappy gevang is met 113,47 kilogram dagga ter waarde van net meer as 5,6 miljoen Namibiese dollar. Hy bly in...

Indringerspesies kos honderde miljoene jaarliks – Kosmos 94.1
Post

Indringerspesies kos honderde miljoene jaarliks – Kosmos 94.1

Indringerspesies kos honderde miljoene jaarliks ‘n Span van 86 navorsers van 49 lande het ‘n vier-jaar-evaluering van die globale impak van sowat 3 500 skadelike indringerspesies bekend gemaak. Daar is bevind dat die ekonomiese koste van die spesies nou ten minste 423 miljard Amerikaanse dollar jaarliks beloop, met indringers wat ‘n sleutelrol speel in 60...

Japan geen miljoene vir ondersteuning van visbedryf na Fukushima – Kosmos 94.1
Post

Japan geen miljoene vir ondersteuning van visbedryf na Fukushima – Kosmos 94.1

Japan geen miljoene vir ondersteuning van visbedryf na Fukushima Japan se premier Fumio Kishida sê die regering sal ‘n bykomende 20,7 miljard jen, of 141 miljoen Amerikaanse dollar toeken om die visserybedryf te ondersteun ná China se totale invoerverbod van Japannese produkte. Die verbod het gevolg op die begin van Japan se vrystelling van behandelde...

Miljoene vir bloubessie-produksie in Namibië – Kosmos 94.1
Post

Miljoene vir bloubessie-produksie in Namibië – Kosmos 94.1

Miljoene vir bloubessie-produksie in Namibië Namibia Berries beplan om 1,5 miljard Namibiese dollar oor sewe jaar te belê in ‘n bloubessieprojek aan die buitewyke van Divundu naby Rundu. Die plaas van 250 hektaar sal na raming 800 mense in diens neem en tot 7 000 werksgeleenthede skep tydens die oesseisoen. Namibia Berries verwag om sy...

Chinese mynmaatskappy soek ingenieurs, maar is agterstallig met miljoene – Kosmos 94.1
Post

Chinese mynmaatskappy soek ingenieurs, maar is agterstallig met miljoene – Kosmos 94.1

Chinese mynmaatskappy soek ingenieurs, maar is agterstallig met miljoene ‘n Chinese mynmaatskappy naby Rehoboth, Africa Huaxia Mining, het sewe hoëvlak poste geadverteer wat op 18 Augustus sluit. Hulle soek onder meer meganiese, chemiese en mynbou-ingenieurs. Intussen sleep die Rehoboth-dorpsraad die maatskappy hof toe weens beweerde agterstallige huur van 3,212 miljoen Namibiese dollar wat dateer van...

Kaapstad beste miljoene om buurtwagte in noodhulp op te lei – Kosmos 94.1
Post

Kaapstad beste miljoene om buurtwagte in noodhulp op te lei – Kosmos 94.1

Kaapstad beste miljoene om buurtwagte in noodhulp op te lei Die Stad Kaapstad se Veiligheid- en Sekerheidsdirektoraat gaan 7,2 miljoen Suid-Afrikaanse rand bewillig om sy noodhulpopleiding vir buurtwagte uit te brei. Dit is deel van die deurlopende ondersteuningsprogram vir buurtwagte. Die stad wil minstens 200 buurtwaglede in noodhulp oplei. Die burgmeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê buurtwagte het ‘n noodsaaklike rol tydens...

Hittegolwe in Europa en VSA – miljoene kwesbaar – Kosmos 94.1
Post

Hittegolwe in Europa en VSA – miljoene kwesbaar – Kosmos 94.1

Hittegolwe in Europa en VSA – miljoene kwesbaar Die Europese Ruimte-agentskap waarsku dat uiterste hitte van die Sahara temperature tot 48,8 grade Celsius op die Italiaanse eilande Sisilië en Sardinië sal laat styg. Die Wêreld Meteorologiese Organisasie sê klimaatsverandering verhoog die frekwensie van uiterste weer regoor Europa, wat ‘n groot impak op menslike gesondheid, ekosisteme,...