Senegal: Dit lyk asof Sall en kie se tyd min is Vroeë uitslae in Senegal se presidensiële verkiesing dui daarop dat opposisie-kandidaat Bassirou Diomaye Faye moontlik ‘n volstrekte meerderheid behaal het. Opposisie-ondersteuners het die in strate van die hoofstad Dakar feesgevier. Amptelike uitslae sal na verwagting Vrydag deur die Dakar Appèlhof bekend gemaak word. Baie hoop dat...
Tag: min
Min Russiese atlete by Olimpiese Spele 2024
Min Russiese atlete by Olimpiese Spele 2024 Net 40 Russiese atlete sal moontlik aan die Parys Olimpiese spele deelneem. Senior Internasionale Olimpiese Komitee vise-president John Coates is onseker hoeveel Russiese atlete as neutrale atlete kan deelneem. Ingevolge sanksies weens die Russiese inval in die Oekraïne in 2022, laat die komitee slegs sommige Russiese atlete toe...
TikTok in Italië beboet oor min beskerming vir minderjariges
TikTok in Italië beboet oor min beskerming vir minderjariges Italië se mededingingsowerheid het TikTok met byna 204-million Namibiese dollar beboet en sê die uiters gewilde video-toepassing beskerm nie minderjariges genoeg nie. Die waghond sê die maatskappy het nie toepaslike meganismes ingestel om inhoud op die platform te monitor nie, veral nie dit wat die veiligheid...
Te min ambulanse om land te dien: gesondheid-ministerie
Te min ambulanse om land te dien: gesondheid-ministerie Die Erongo-streek het nie genoeg ambulanse om op mediese noodgevalle te reageer nie. Hentiesbaaiers is woedend oor die gesondheid-ministerie se vervoerstelsel. Volgens ‘n inwoner is daar net een ambulans in die Erongo-streek wat pasiënte vanaf Hentiesbaai, Swakopmund, Walvisbaai en Arandis na hospitale vervoer. Die gesondheid-ministerie se uitvoerende...
Andy Murray sê sy tyd op die baan is min
Andy Murray sê sy tyd op die baan is min Die driemalige Grand Slam-kampioen, Andy Murray, het bespiegel dat sy loopbaan as tennisspeler nog net ʼn paar maande kan duur. Die Brit wat aanvanklik ʼn stel agter was, het teruggeveg en die Kanadees Denis Shapovalov met 4-6, 7-6 en 6-3 verslaan in die eerste ronde...
SA se staatsdokters word te min betaal
SA se staatsdokters word te min betaal Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging bepleit ‘n verhoging in staatsdokters se salarisse. Die organisasie sê dokters in staatsklinieke en hospitale verdien baie minder as hul eweknieë in die privaat sektor. ‘n Gesondheidsekonoom, Sandile Mhlongo, ondersteun hierdie oproep en voeg by gelykheid in betaling sal help om wanbalanse uit die...
Vyf Omusati-skole sluit, te min kinders
Vyf Omusati-skole sluit, te min kinders Die waarnemende streeksdirekteur vir onderwys, Hilma George-Nuunyango, sê hulle het vyf skole in die Oshana-streek gesluit weens lae leerdergetalle. Die sluitings het oor die afgelope 12 jaar plaasgevind. Sy sê die leerders is na nabygeleë skole verskuif. Twee van die skole staan op die oomblik in onbruik maar, die...
Bouplanne vir Windhoek min, maar daar’s hoop
Bouplanne vir Windhoek min, maar daar’s hoop Volgens IJG Securities se bouplanneverslag vir Desember bly die pyplyn vir konstruksie-aktiwiteit in Windhoek swak. Altesaam 94 bouplanne is in Desember goedgekeur, 33,3 persent minder as die aantal planne wat in November goedgekeur is en ‘n 14,5 persent jaar-tot-jaar afname. Dit bring die kumulatiewe aantal bouplanne goedgekeur op...
Omaheke-boere soek planne te midde van min reën
Omaheke-boere soek planne te midde van min reën Tot op hede het die Omaheke-streek minder as 100 mm reënval aangeteken, en daarom het die boerderygemeenskappe, deur die Kantoor van die Goewerneur, voorgestel dat ongerepte lande met nuwe boorgate gevind word. ‘n Ander voorstel is dat water na gebiede met beter weiding gelei word, onder ander...
Windhoek wil elektrifiseer, maar te min geld
Windhoek wil elektrifiseer, maar te min geld Die Stad Windhoek het verlede jaar ‘n vyf-jaar elektrifiseringsplan aangekondig vir die implementering van elektrifiseringsprojekte tot 2028. Ongeveer 4 000 huishoudings word in die tydperk geteiken. Die Stad se raad vereis befondsing van 15 tot 20 miljoen Namibiese dollar per jaar om voort te gaan met hierdie projekte....