Tag: minagting

Home minagting
ANC en Mbalula skuldig aan minagting van die hof
Post

ANC en Mbalula skuldig aan minagting van die hof

ANC en Mbalula skuldig aan minagting van die hof Die DA verwelkom ‘n uitspraak van die Hooggeregshof in Johannesburg, wat die ANC en sy sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, skuldig bevind aan minagting van die hof. Dit kom nadat die ANC nie die rekords van sy kaderontplooiingskomitee bekend gemaak het nie, wat terugdateer na 2013 toe president...

DA besig met klagte van minagting van hof teen Mbalula
Post

DA besig met klagte van minagting van hof teen Mbalula

DA besig met klagte van minagting van hof teen Mbalula Die DA sê hy sal deur middel van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting die notules en rekords bekom van die ANC se provinsiale en streekkader-ontplooiingskomitees, en dit blootlê. Die DA het ‘n advertensiebord in Gauteng onthul wat vra vir ‘n verbod...

DA soek minagting van die hof-bevel teen ANC oor kaderontplooiing
Post

DA soek minagting van die hof-bevel teen ANC oor kaderontplooiing

Die DA-leier, John Steenhuisen, het stappe aangekondig wat die party gaan doen in sy voortgesette veldtog teen kaderontplooiing. Dit sluit in ‘n aansoek om ‘n bevel van minagting van die hof teen die ANC, en ‘n aansoek om verlof tot appél teen die Hooggeregshof-uitspraak dat kaderontplooiing nie onwettig en ongrondwetlik is nie. Steenhuisen beklemtoon die...

ANC skuldig aan minagting van die hof – DA
Post

ANC skuldig aan minagting van die hof – DA

ANC skuldig aan minagting van die hof – DA Die DA-leier, John Steenhuisen, het stappe aangekondig wat die party gaan doen in sy voortgesette veldtog teen kaderontplooiing. Dit sluit in ‘n aansoek om ‘n bevel van minagting van die hof teen die ANC, en ‘n aansoek om verlof tot appél teen die Hooggeregshof-uitspraak dat kaderontplooiing...

Nog twee van EFF skuldig aan minagting
Post

Nog twee van EFF skuldig aan minagting

Nog twee van EFF skuldig aan minagting Die Suid-Afrikaanse parlement se Komitee oor Magte en Voorregte het sy verhoor oor die gedrag van die EFF-parlementslede Khany Ceza en Nazier Paulsen Donderdag afgesluit. Die twee is skuldig bevind aan minagting van die parlement ná hulle gedwonge verwydering uit die Nasionale Vergadering op 30 Augustus 2022, tydens...