Nuwe minimumloon help 6 miljoen SA-werkers Cosatu sê die instel van die minimumloonverhoging van 8,5 persent sal verligting bring aan 6 miljoen werkers in verskeie sektore. Die salaris is Vrydag verhoog na 27 Suid-Afrikaanse rand en 58 sent per uur. Matthew Parks van Cosatu sê hierdie toename is verder ‘n inspuiting vir lewenskrag in sektore...
Tag: minimumloon
SA nuwe minimumloon gaan boere knou
SA nuwe minimumloon gaan boere knou Die nuwe nasionale minimum loon in Suid-Afrika, insluitend vir plaaswerkers, is vanaf 1 Maart tot R27,58 per uur verhoog. Dit is ‘n verhoging van 8,5 persent vergeleke met die minimum loon van R25,42 per uur tot die einde van Februarie en ook hoër as die gemiddelde inflasiekoers van 6...
Minimumloon in SA verhoog – Kosmos 94.1
Minimumloon in SA verhoog Die buurland se arbeidsminister, Thulas Nxesi, het ‘n nuwe nasionale minimumloonvasstelling aangekondig, van 25 Suid-Afrikaanse rand 42 sent tot 27 rand 58 sent vir elke gewone uur wat gewerk word. Dit tree op die 1ste van volgende maand in werking. Die departement se woordvoerder, Teboho Thejane, sê die vasstelling sluit in...
Minimumloon moet ingefaseer word – Kosmos 94.1
Minimumloon moet ingefaseer word Die nuwe voorgestelde minimumloon moet in fases geïmplementeer word. Dit is die mening van die oud-sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging Tim Parkhouse. Sy kommentaar kom na die aankondiging deur die arbeidsminister Utoni Nujoma wat sê 18 Namibiese dollar per uur is voorgestel. Volgens Nujoma wil hy die finale besprekings en kabinetsgoedkeuring dringend voltooi om teen die eerste kwartaal van...
Nujoma stel N$18 per uur voor vir minimumloon
Nujoma stel N$18 per uur voor vir minimumloon Na talle konsultasies regoor die land gehou is oor ‘n nasionale minimumloon, het die arbeidsminister Utoni Nujoma 18 Namibiese dollar per uur voorgestel. Volgens Nujoma wil hy die finale besprekings en kabinetsgoedkeuring dringend voltooi om teen die eerste kwartaal van volgende jaar die loon te implementeer. Hy...
Jagtersvereniging steun minimum-loon gesprekke – Kosmos 94.1
Jagtersvereniging steun minimum-loon gesprekke Die Gasvryheidsvereniging van Namibië sê ‘n besluit oor die implementering van ‘n minimum loon vir alle sektore van Namibië se ekonomie blyk op hande te wees. Die Namibië Werkgewersfederasie het na Federasie van Namibiese Toerismeverenigings uitgereik, omdat daar ‘n klein geleentheid vir die verskillende sektore kan wees om te onderhandel vir...
Minimumloon raak dringend vir Namibië
Minimumloon raak dringend vir Namibië Vakbonde in Namibië het die regering skerp gekritiseer vir sy slakkepas met die implementering van ‘n nasionale minimumloon. Die arbeidsminister Utoni Nujoma het reeds in Februarie 2021 ‘n kommissie, onder leiding van Marius Kudumo, van stapel gestuur en landswye konsultasies is gedurende die jaar gehou met ‘n verslag wat ingedien is. Volgens berigte soek die regering blykbaar...
So werk die nuwe minimumloon vir plaaswerkers – Kosmos 94.1
So werk die nuwe minimumloon vir plaaswerkers Die onderhandelinge vir die hernuwing van die minimumloon vir plaaswerkers is suksesvol afgehandel. Die Namibiese Landbou-unie sê die nuwe ooreenkoms is op 1 September deur die vier partye – vakbonde van boere en plaaswerkers-verenigings – onderteken. Die 10 persent verhoging skop op 1 Oktober vanjaar in. Danie van...