Tag: Ministerie

Home Ministerie
Ministerie waarsku weer teen Boam of Bloom
Post

Ministerie waarsku weer teen Boam of Bloom

Ministerie waarsku weer teen Boam of Bloom Die landbouministerie het ‘n ernstige waarskuwing herhaal dat mense nie ‘n insekdoder bekend as Boam of Bloom in hul huise moet gebruik nie. Die produk kan ernstige gesondheidsrisiko’s inhou as mense daaraan blootgestel word, aangesien dit onder meer ‘n kankervormende bestanddeel bevat. Die produk word nie in Namibië...

Ministerie tevrede met werk aan Katutura-hospitaal
Post

Ministerie tevrede met werk aan Katutura-hospitaal

Ministerie tevrede met werk aan Katutura-hospitaal Die werke-ministerie is tevrede met die vordering van opknappingswerk by die Katutura Intermediêre Hospitaal. Esther Kaapanda, uitvoerende direkteur, het die hospitaal besoek om die vordering te bepaal. Katutura Staatshospitaal is in 1973 gebou, en het oor die jare vervalle begin word. Daar was onder meer gate in die dak,...

Uutoni se ministerie haal nie behuisingsteiken nie
Post

Uutoni se ministerie haal nie behuisingsteiken nie

Uutoni se ministerie haal nie behuisingsteiken nie Die minister van stedelike ontwikkeling Erastus Uutoni sê sy ministerie het 3 103 erwe ten volle gediens en 4 791 erwe is gedeeltelik voltooi. Hy het sy 2,5 miljard Namibiese dollar se begroting uiteengesit. Die teiken wat vir sy ministerie daargestel is, is 6 500 erwe ‘n jaar. Dit...

Ministerie fokus op landelike ontwikkeling
Post

Ministerie fokus op landelike ontwikkeling

Ministerie fokus op landelike ontwikkeling Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling het ‘n begroting van 2,6 miljard Namibiese dollar vir die 2024/2025-boekjaar gekry. Lynminister Erastus Uutoni het in die Nasionale Vergadering gesê een van die programme waarop hulle gaan fokus is landelike ontwikkeling, met ‘n begrotingstoewysing van 120,089 miljoen dollar. Volgens Uutoni sal 31...

Ministerie het nie geld om onnies te werf
Post

Ministerie het nie geld om onnies te werf

Ministerie het nie geld om onnies te werf Die onderwysministerie het ‘n vergadering met werklose onderwys-gegradueerdes gehou om hul kwessies aan te spreek. Van die eise was dat die ministerie kyk na onderwysers se dubbelskofte en die oorbevolking van klaskamers. Die ministerie het ‘n taakspan saamgestel om hierdie kwessies aan te spreek. Sanet Steenkamp, die...

Dis hoe die ministerie die regte olifant van kant sal maak
Post

Dis hoe die ministerie die regte olifant van kant sal maak

Dis hoe die ministerie die regte olifant van kant sal maak Dit is prosedure om ‘n dier wat ‘n mens gedood het dood te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met die omgewingsministerie se woordvoerder Romeo Muyunda oor die prosedure gepraat. Dit kom na ‘n Angolese burger Woensdagaand naby Ruacana noodlottig deur ‘n olifant aangeval is....

Ministerie verdedig skenking van diere
Post

Ministerie verdedig skenking van diere

Ministerie verdedig skenking van diere Die omgewingsministerie het sy skenking van wilde diere aan die regering vir onafhanklikheidsvieringe verdedig. Plaaslike media berig tien buffels, drie koedoes, twee blou wildebeeste, twee seekoeie, een olifant en verskeie impalas is geskenk vir middagete. Volgens die woordvoerder, Romeo Muyunda, word daar voorsiening gemaak vir sulke skenkings, beide in bewaringsaanslae...

Motsoaledi sê sy ministerie ondersteun toerisme ten volle
Post

Motsoaledi sê sy ministerie ondersteun toerisme ten volle

Motsoaledi sê sy ministerie ondersteun toerisme ten volle Die Suid-Afrikaanse minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi, sê die departement vernietig nie die Suid-Afrikaanse toerismesektor nie. Die minister sê die departement word beskuldig dat hy toeriste uit die land wegjaag, maar hy dit met die minister van Toerisme, Patricia de Lille te bespreek: Post navigation Source...

Ministerie soek wild-beskermingsinfrastruktuur – Kosmos 94.1
Post

Ministerie soek wild-beskermingsinfrastruktuur – Kosmos 94.1

Ministerie soek wild-beskermingsinfrastruktuur Die omgewingsministerie, in samewerking met verskeie internasionale vennote en donateurs, insluitend Duitsland, nooi bieërs uit vir ‘n konstruksiekontrak vir wild-beskermingsinfrastruktuur in Etosha Nasionale Park, by Sesfontein, en in die Bwabwata Nasionale Park. Die infrastruktuur sal administratiewe kantore, behuising, motorhuise en meer insluit. Die ronde is vir voorkwalifikasie en aansoeke moet teen 11-uur...

Ministerie pak duur pryse vir plaaslike vervaardiging aan
Post

Ministerie pak duur pryse vir plaaslike vervaardiging aan

Ministerie pak duur pryse vir plaaslike vervaardiging aan Die handelsministerie sê prysmededingendheid bly ‘n uitdaging vir Namibië se vervaardigde goedere om winsgewende markte te penetreer. Hoë bedryfskoste, insluitend arbeid, water, grond en elektrisiteit, in teenstelling met goedere uit ander dele van die wêreld, soos goedkoper Asiatiese markte, maak ons produkte duur. Daarom het die ministerie...