Gemeenskappe misbruik vergoeding Die Namibiese omgewingsministerie het ‘n selfstandigheidskema van stapel gestuur om mens-dier-konflik te bestuur. Die ministerie sê dat vergoeding vir verliese misbruik word en gemeenskappe moet eerder selfstandig raak in verband met die uitdaging. Vergoeding het in ‘n probleem ontaard met gerugte dat diere somtyds opsetlik naby roofdiere geplaas word net om die...
Tag: misbruik
Zuma misbruik MK-naam – Kosmos 94.1
Zuma misbruik MK-naam Die ANC-veteraan Omry Makgoale sê oudpresident Jacob Zuma misbruik die naam van MK omdat uMkhonto we Sizwe die paramilitêre vleuel van die ANC en die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party was. MK is in Desember 1961 gestig en sy missie was om teen die Suid-Afrikaanse apartheidsregering te veg. Makgoale sê dat niemand die MK-naam...
SAKP se Nzimande ook bekommerd oor MK ‘misbruik’
SAKP se Nzimande ook bekommerd oor MK ‘misbruik’ Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty, Blade Nzimande, het die ANC gemaan om gefokus te bly te midde van diepgewortelde afleidingstaktieke. Die verklaring volg na die SAKP se kritiek op die voormalige ANC-president, Jacob Zuma, omdat hy nie aktief stemme vir die ANC in die komende verkiesings...
ANC-militêre vleuel sê sy naam word misbruik
ANC-militêre vleuel sê sy naam word misbruik uMkhonto we Sizwe in Suid-Afrika sê sy naam word gebruik om mense om die bos te lei en hulle te laat glo dat MK-lede die ANC verlaat en ‘n nuwe party gestig het. Dan Hatto van uMkhonto we Sizwe sê die Umkhonto we Sizwe-party is vals. Hy sê...
Een uit vyf Vroue Wêreldbeker-sokkerspelers deur aanlyn misbruik geteiken
Een uit vyf Vroue Wêreldbeker-sokkerspelers deur aanlyn misbruik geteiken Sokker: ‘n Nuwe verslag toon een uit elke vyf spelers in die Vroue Wêreldbeker-sokkertoernooi in Julie en Augustus is deur aanlyn teistering geteiken. Die verslag deur Fifa en die wêreldwye spelersvakbond, Fif-pro, het meer as 5 miljoen plasings op sosiale media van spelers en afrigters onder...
Namibiërs misbruik Britse asiel-stelsel – diplomaat – Kosmos 94.1
Namibiërs misbruik Britse asiel-stelsel – diplomaat ‘n Kenner in diplomatieke sake sê daar is ‘n goeie rede oor die Britse regering se aankondiging dat alle Namibiese burgers ‘n visum sal benodig voordat hulle na die Verenigde Koninkryk kan reis. Die besluit is geneem as gevolg van die volgehoue en aansienlike toename sedert 2016 in...
‘Lesufi misbruik werklose jeug as verkiesingsfoefie’ – Kosmos 94.1
‘Lesufi misbruik werklose jeug as verkiesingsfoefie’ ActionSA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi se ‘Nasi Ispani’-werksprojek is ‘n ondoeltreffende verkiesingsfoefie wat desperate werklose jeugdiges mislei terwyl geen hoop van voltydse werk gebied word nie. Lesufi het aangekondig die program het 1,2 miljoen aansoeke ontvang, maar daar is slegs 8 000 werksgeleenthede beskikbaar. Lerato Ngobeni van ActionSA sê hierdie jongste verwikkeling bied ActionSA se omvattende regsproses meer mag om hierdie foefie bloot te...