Smokkelary duur voort op weeklikse misdaadverslag Die polisie se misdaadverslag maak melding van ‘n geval van koperdiefstal wat volgens die Namibiese haweowerheid tussen 20 Desember en 12 Januarie by die Walvisbaai-hawe plaasgevind het. Daar word beweer dat 40 meter se koperkabels by twee bystands-kragopwekkers ter waarde van 50 280 Namibiese dollar gesteel is en niemand...
Tag: misdaadverslag
Roof neem toe, domineer misdaadverslag
Roof neem toe, domineer misdaadverslag Rooftogte domineer die weeklikse misdaadverslag van die Namibiese polisie. Daar is tien gevalle aangemeld wat wissel van huisbraak tot gewapende roof met messe of vuurwapens, sommer op straat. Van die rooftogte, soos die een op Walvisbaai waar ‘n man wat 95 000 Namibiese dollar by ‘n bank onttrek het en...
Veediefstal maak weer sy verskyning op misdaadverslag – Kosmos 94.1
Veediefstal maak weer sy verskyning op misdaadverslag Veediefstal duur voort. Die Namibiese polisie sê twee bees is deur stropers op ‘n plaas wes van Okahandja geskiet. ‘n Derde bees is gewond. Die stropers het die twee diere geslag en ingewande agtergelaat. Die waarde van die diere word op 39 000 Namibiese dollar beraam. In die...
Strikke en stropery weer op misdaadverslag – Kosmos 94.1
Strikke en stropery weer op misdaadverslag ‘n Namibiese man verskyn vandag in die landdroshof op Otjiwarongo nadat hy in die Kombat-omgewing glo strikke naby ‘n waterpunt gestel het. Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag het hy een duiker en een ystervark in die strikke gevang. Nog twee Namibiese mans verskyn vandag in die hof nadat...