Totale mislukking van GRN Die spoorlyn tussen Lüderitz en Aus, wat op 20 April verlede jaar beskadig is toe ‘n trein ontspoor het, is nog nie genoegsaam herstel om mangaan-ertstreine uit die Noord-Kaap te hanteer nie. TransNamib se woordvoerder, Abigail Raubenheimer, het bevestig dat die opskorting van mangaan-produksie deur myners in die Noord-Kaap geensins die...
Tag: mislukking
Gordhan se ampstermyn ‘het saamgeval met mislukking van SOE’s’
Gordhan se ampstermyn ‘het saamgeval met mislukking van SOE’s’ Die African Transformation Movement voer aan die Suid-Afrikaanse openbare ondernemings-minister, Pravin Gordhan, se ampstermyn het saamgeval met die mislukking van verskeie staatsondernemings, wat bygedra het tot die haglike ekonomiese landskap in die land. Die ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê sommige SOE’s oorweeg dit om meer...
Wes-Kaapse misdaadsyfers is Winde se mislukking
Wes-Kaapse misdaadsyfers is Winde se mislukking Die Referendumparty beskuldig die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, dat hy misluk het om polisiemagte na die provinsie te laat afwentel. Wetstoepassing is tans ʼn nasionale funksie wat deur die polisie uitgevoer word. Winde laat gereeld sy stem hoor oor die afwenteling van polisiemagte na die provinsies en voer ʼn...
Gauteng se teenkorrupsie-eenheid is volslae mislukking – DA
Gauteng se teenkorrupsie-eenheid is volslae mislukking – DA Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi se teenkorrupsie-eenheid het hopeloos te min personeel. Twintig van die 43 poste is vakant, insluitend dié van hoof van die eenheid. Lesufi het in ‘n geskrewe antwoord op vrae in die Gautengse wetgewer, bekendgemaak dat die Forensiese Eenheid nie...
GOOD looi die mislukking van skietstilstand-resolusie vir Gaza
GOOD looi die mislukking van skietstilstand-resolusie vir Gaza Die GOOD Party in die buurland sê Westerse stemme wat vra vir ʼn skietstilstand en dialoog in die huidige krisis in Gaza val blykbaar op dowe ore. Die party se hoofsekretaris, Brett Herron, sê dit dui op ʼn wêreldsiening wat in hierdie geval Moslems, en mense van kleur in die...
Volslae mislukking in werkskepping in Gauteng
Volslae mislukking in werkskepping in Gauteng Die DA sê die Gautengse Departement van Ekonomiese Ontwikkeling laat werklose inwoners in die steek omdat hy voortdurend misluk om noodsaaklike werkskeppingsteikens te haal. Meer as 2,6 miljoen mense in die provinsie is tans werkloos. Nicola du Plessis van die DA sê, in die kreatiewe sektor is 141 werksgeleenthede...
Kapitaalprojekte is bewys van Swapo se mislukking – Kosmos 94.1
Kapitaalprojekte is bewys van Swapo se mislukking Die nuus dat rondom 43 kapitaalprojekte deur die Namibiese regering laat vaar is, lok steeds reaksie uit. Luidens ‘n verslag deur die ministerie van werke is die waarde van die projekte rondom 990 miljoen Namibiese dollar en die minister, John Mutorwa, sê die skuld lê by die kontrakteurs,...