Kuur vir MIV op die horison met Crispr? Wetenskaplikes beweer dat hulle MIV uit besmette selle uitgesny het met behulp van Crispr geen redigeringstegnologie, wat die Nobelprys gewen het. Crispr tree op soos molekulêre skêr en kan DNS sny om skadelike dele te verwyder of te deaktiveer. Die doel is om die virus heeltemal uit...
Tag: MIV
Khomas-streek vorder in stryd teen MIV
Khomas-streek vorder in stryd teen MIV Altesaam 24 256 mense in die Khomas-streek ontvang antiretrovirale behandeling nadat hulle positief getoets het vir MIV, wat insluit 580 kinders onder 18. Dit is volgens die Khomas-streeksraad se voorsitter, John Moonde, wat byvoeg dat 25 582 mense hulle tussen April en September vanjaar in die streek laat toets...
Beskerm jong meisies teen MIV – Mashatile
Beskerm jong meisies teen MIV – Mashatile Die buurland se adjunkpresident Paul Mashatile het gemeenskappe gevra om leiding te neem in die stryd teen die MIV/Vigs-pandemia. Hy het die amptelike Wêreld-Vigsdag-geleentheid in KwaZulu-Natal toegespreek. Mashatile vra ook vir die beskerming van tienermeisies, want die jongste statistiek toon hulle is weerloos teen besmetting. Post navigation Source...
Welstand van werkers handel ook oor teistering, MIV en meer
Welstand van werkers handel ook oor teistering, MIV en meer Die arbeidsministerie het meer inligting verskaf oor die Praktykkode vir die Welstand van Nasionale Werknemers wat hy ontwikkel. Die doel is om die gesondheid en veiligheid van werknemers te verbeter. Die uitvoerende direkteur, Lydia Indombo, sê die inisiatief is in vennootskap met die Internasionale Arbeidsorganisasie,...
Skenk meer geld om MIV in kinders te stop, hoor G20-lande
Skenk meer geld om MIV in kinders te stop, hoor G20-lande Die Anglikaanse aartsbiskop Thabo Makgoba het ‘n beroep gedoen op die G20-lande om hulle finansiële bydraes te verhoog om MIV en Vigs in kinders teen te werk. Statistiek van die VN se gesamentlike program oor MIV en Vigs onthul dat 85 persent van die...
MIV neem toe onder jong Zambiërs – Kosmos 94.1
MIV neem toe onder jong Zambiërs Die Zambiese regering het kommer uitgespreek oor die toenemende aantal nuwe MIV-infeksies onder jongmense tussen 15 en 35 jaar. Terwyl daar vordering gemaak is om MIV as ‘n openbare gesondheidsbedreiging te beëindig, sê die land se gesondheidsminister, Sylvia Masebo, die aantal nuwe MIV-infeksies onder jong mense dreig om die...