Tag: Mkhwebane

Home Mkhwebane
Mkhwebane word EFF parlementslid – Kosmos 94.1
Post

Mkhwebane word EFF parlementslid – Kosmos 94.1

Mkhwebane word EFF parlementslid Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het haar gretigheid te kenne gegee om Suid-Afrikaners te dien, te beskerm en te bevry, met verwysing na haar verbintenis tot die instel van die EFF se sewe kardinale pilare. Sy het vinnig na die politiek oorgeskakel en is nou amptelik ‘n parlementslid vir die...

Mkhwebane sê daar’s niks aan haar aansluiting by EFF nie
Post

Mkhwebane sê daar’s niks aan haar aansluiting by EFF nie

Mkhwebane sê daar’s niks aan haar aansluiting by EFF nie Die afgedankte Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het by die EFF aangesluit en sê sy sluit nie by politiek aan vir posisies of omdat sy ontevrede is nie. Dit volg ʼn maand nadat die Parlement haar op grond van onbevoegdheid en wangedrag in ʼn staat van beskuldiging geplaas...

Mkhwebane moet R2,1m se verblyf terugbetaal
Post

Mkhwebane moet R2,1m se verblyf terugbetaal

Mkhwebane moet R2,1m se verblyf terugbetaal Die afgedankte Openbare Beskermer in die buurland, Busisiwe Mkhwebane, moet dalk minstens 2,1 miljoen Suid-Afrikaanse rand terugbetaal wat tydens haar termyn aan verblyf betaal is. Die bedrag is deel van ongerymde uitgawes wat uitgewys is in die jaarverslag wat die Parlement tans bekyk. Uitvoerende hoof Thandi Sibanyoni het onthul...

DA sê hy was reg oor Mkhwebane – Kosmos 94.1
Post

DA sê hy was reg oor Mkhwebane – Kosmos 94.1

DA sê hy was reg oor Mkhwebane Die DA voel hy is reg bewys met sy teenkanting teen die aanstelling van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, oor wie se verwydering die Nasionale Vergadering gestem het. Die stemming, met 318 lede ten gunste van, 43 daarteen, en een weerhouding, het die vereiste tweederde-meerderheid oortref. Die party prys die...

VF+ verwelkom verwydering van Mkhwebane – Kosmos 94.1
Post

VF+ verwelkom verwydering van Mkhwebane – Kosmos 94.1

VF+ verwelkom verwydering van Mkhwebane Die Vryheidsfront Plus het die verwydering van die geskorste Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, verwelkom. Die Nasionale Vergadering het gister met ‘n oorweldigende meerderheid gestem dat sy uit haar pos verwyder word met 318 daarvoor, 43 daarteen terwyl een buite stemming gebly het. Dit volg nadat die Artikel 194-komitee haar skuldig...

EFF wil hê Mkhwebane moet groet – Kosmos 94.1
Post

EFF wil hê Mkhwebane moet groet – Kosmos 94.1

EFF wil hê Mkhwebane moet groet Die EFF is steeds voornemens om die verslag van die Artikel 1-9-4-komitee, wat die verwydering van die geskorste Openbare Beskermer uit haar amp aanbeveel, op regshersiening te neem. Daar word vandag in die Nasionale Vergadering gestem om Mkhwebane uit haar amp te verwyder. ʼn Woordvoerder van die EFF, Omphile...

Mkhwebane sal aanhou om bevindings te beveg – Kosmos 94.1
Post

Mkhwebane sal aanhou om bevindings te beveg – Kosmos 94.1

Mkhwebane sal aanhou om bevindings te beveg Die geskorste Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane is vasberade om die bevindings van die Parlementêre ad hoc-komitee oor haar ampsbevoegheid te beveg. Die Artikel 194-komitee het sy bevindings vir ‘n konsepverslag Sondag gefinaliseer en verskeie bevindings van wangedrag en onbevoegdheid teen haar gemaak. Daar is onder meer bevind Mkhwebane...