Tag: moeilik

Home moeilik
Landbou: Dinge raak moeilik – Kosmos 94.1
Post

Landbou: Dinge raak moeilik – Kosmos 94.1

Landbou: Dinge raak moeilik Voorspellings vir reën vanaf Januarie lyk op die oomblik uiters traag en al verswak El Nino teen April, soos voorspel, sal dit te laat wees vir die land. Sommige gebiede het vir jare ondergemiddelde en geen reënval ontvang nie en daar is groot kommer oor landbou. Die uitvoerende hoof van die...

Verhoogde registrasiefooie moeilik vir sommige studente
Post

Verhoogde registrasiefooie moeilik vir sommige studente

Verhoogde registrasiefooie moeilik vir sommige studente Die Namibië Nasionale Studente Organisasie, Nanso, se vise-president, Luciano Kambala, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor hoër onderwys-instellings se registrasiefooie wat verhoog is. Die Universiteit van Namibië het reeds hul prysverhoging aangekondig, terwyl die Universiteit van Wetenskap en Tegnologie nog moet bevestig wat hul fooie sal wees. Volgens...

‘Moeilik om te weet wat Amushelelo se motiewe is’
Post

‘Moeilik om te weet wat Amushelelo se motiewe is’

‘Moeilik om te weet wat Amushelelo se motiewe is’ Daar is kommentaar dat Michael Amushelelo se gedrag nie in die beste belang van werkers is nie, maar, eerder ‘n politieke taktiek met die verkiesing wat volgende jaar plaasvind. Hy was weer die week bedrywig en daar was kommer dat hy weer gearresteer sal word vir...

Rossmund-landgoed sal moeilik in plaaslike besit gehou word – Kosmos 94.1
Post

Rossmund-landgoed sal moeilik in plaaslike besit gehou word – Kosmos 94.1

Rossmund-landgoed sal moeilik in plaaslike besit gehou word Die tweede veiling word vir die Rossmund-gholflandgoed vandag deur Esterhuizen Auctions aangebied. Die landgoed word op instruksie van die hoërhof opgeveil na ‘n aansoek deur die Ontwikkelingsbank van Namibië oor amper 20 miljoen Namibiese dollar se skuld. Plaaslike ekonoom Gabriel Erastus sê dit sal moeilik wees om...