Moenie geld gee aan kinderbedelaars: Stad Windhoek Die Stad Windhoek is diep bekommerd oor die toenemende aantal kinders wat op die strate van die hoofstad bedel. Die kinders raak ook aggressief, val veral vroue aan en skop na karre. Die stad doen ‘n ernstige beroep op die publiek om nie geld aan hierdie kinders te...
Tag: moenie
Ry versigtig die naweek, en moenie drink en bestuur nie
Ry versigtig die naweek, en moenie drink en bestuur nie Namibiërs vier môre Onafhanklikheidsdag en baie mense gaan oor die langnaweek na verskillende bestemmings reis. Dit sal die gewone skerp toename in verkeersvolumes landwyd veroorsaak. Die Namibiese polisie se verkeers-wetstoepassings-afdeling sal hard werk om polisiesigbaarheid op die hoofpaaie te verseker om bestuurders aan te moedig...
Moenie van Bipa se boete-kwytskelding vergeet nie!
Moenie van Bipa se boete-kwytskelding vergeet nie! Die Besigheids- en Intellektuele Eiendomsowerheid, Bipa, het verlede jaar die kwytskelding van sy jaarlikse heffingsboetes aangekondig. Die heffingsboete-kwytskeldingsprogram is geldig tot 31 Maart vanjaar. Die 100 persent boete-kwytskelding is van toepassing op sake-entiteite wat hul jaarlikse belasting hoofbedrae ten volle betaal het. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met...
EFF sê ANC moenie hospitale koop nie
EFF sê ANC moenie hospitale koop nie Die EFF in Gauteng sê hy is geskok oor premier Panyaza Lesufi se plan om 18 privaat hospitale te koop vir die Nasionale Gesondheidsversekeringplan. Hulle voer aan dit bewys ‘n gebrek aan begrip van die fundamentele beginsels van die plan. Die party is gekant teen die uitkontraktering van...
Moenie op skakels in boodskappe kliek nie!
Moenie op skakels in boodskappe kliek nie! Sogenaamde “phishing”, of uitvissing, is ‘n manier waarop bedrieërs probeer om sensitiewe data, soos bankrekeningnommers, in die hande te kry deur hulle as ‘n wettige besigheid of betroubare persoon voor te doen. Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, Cran, sê die publiek moet versigtig wees vir verdagte skakels...
Politici moenie vir die masses jok: Kamwi
Politici moenie vir die masses jok: Kamwi Terwyl hy sy hoop vestig op jeug-kiesers en jong politici om op te ruk en by vanjaar se verkiesings getel te word, raai voormalige kabinetsminister dr. Richard Kamwi politieke partye aan om eerlike veldtogte te voer eerder as om vir die massas te lieg. Hy spreek verder sy...
Moenie verkragting en seksualiteit verwar
Moenie verkragting en seksualiteit verwar Aanklaers by Gobabis gaan nie ‘n verkragtingsaak voer teen ‘n plaaslike Swapo-raadslid wat vandeesweek op die dorp in hegtenis geneem is nie. Hulle sê hoewel daar bewyse is dat hy seksuele omgang met ‘n ander man gehad het, is daar geen bewys dat dit onder dwangomstandighede plaasgevind het nie. Suster...
Moenie verhouding met Angola belemmer, sê prokureur
Moenie verhouding met Angola belemmer, sê prokureur Die Namibiese regering behoort nie sy verhouding met Angola bloot te stel aan onmin weens onwettige brandstofsmokkel-aktiwiteite wat algemeen bekend staan as ‘Ngungula’ nie. Dit is die mening van die prominente Windhoekse prokureur, Kadhila Amoomo, wat beklemtoon dat die enigste logiese vraag wat die Namibiese regering homself moet...
Moenie Boam of Bloom gebruik nie!
Moenie Boam of Bloom gebruik nie! Die landbouministerie het ‘n ernstige waarskuwing gerig dat mense nie ‘n insekdoder bekend as Boam of Bloom in hul huise moet gebruik nie. Die produk kan ernstige gesondheidsrisiko’s inhou as mense daaraan blootgestel word, aangesien dit onder meer ‘n kankervormende bestanddeel bevat. Die produk word nie in Namibië toegelaat...
Maak kompos met kosafval, moenie weggooi nie!
Maak kompos met kosafval, moenie weggooi nie! Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Stedelike Afvalbestuur doen ‘n beroep op inwoners om vanjaar die maak van kompos en voedseltuinbou te verken, om voedselafval self te herwin en van stortingsterreine te help weghou. Om die maak van kompos in Kaapstad te bevorder, versprei die stad elke jaar...