Moenie droogtehulp-kos koop nie! Die Kantoor van die Eerste Minister vra die publiek om nie droogtehulp-items te koop nie en om die Namibiese Polisie in kennis stel van enige verdagte verkope van voedselitems in hul areas. Dit kom na die diefstal van sekere voedselitems wat vir die droogtehulpprogram bedoel is uit die Oshikango-pakhuis in die...
Tag: moenie
Moenie kla oor hitte nie, Australië bak behoorlik
Moenie kla oor hitte nie, Australië bak behoorlik Groot dele van Australië gaan weer vandag gebuk onder ‘n toenemende hittegolf, wat volgens die nasionale weervoorspeller die risiko van bosbrande in ‘n reeds hoë-risiko brandseisoen verhoog. Waarskuwings vir ekstreme hitte is vir die tweede dag in plek in die land met temperature in die hoë veertigs...
Moenie kla oor die plaaslike brandstofprys nie…
Moenie kla oor die plaaslike brandstofprys nie… Kubane maak gereed vir erger ekonomiese swaarkry nadat die regering ʼn verstommende styging van 500 persent in brandstofpryse aangekondig het, met ingang 1 Februarie wat die prys per liter na 103 Namibiese dollar opstoot. Die kommunistiese regering sê dit is nodig om sy begroting te besnoei weens ʼn...
Opnames en aantygings moenie NSFAS ontspoor nie – aktivis
Opnames en aantygings moenie NSFAS ontspoor nie – aktivis Die Suid-Afrikaanse onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê die Nasionale Finansiële Hulpskema moenie ontspoor oor die Organisasie teen Belastingmisbruik se bewerings nie. Daar word beweer dat diensverskaffers wat tenders van multimiljoen Suid-Afrikaanse rand ontvang het om die skema se omstrede nuwe regstreekse betalingstelsel te administreer, gunslone betaal het...
Rapporteer onwettige langafstandtaxi’s, moenie net kla
Rapporteer onwettige langafstandtaxi’s, moenie net kla Die inwoners van Rehoboth en Groot Aub is bekommerd oor onwettige sewe-sitplek- en sedanvoertuie wat daagliks as langafstandtaxi-operateurs funksioneer. Ongelisensieerde voertuie en operateurs is nie ‘n nuwe probleem in Namibië nie en hou ‘n ernstige risiko in vir beide passasiers en ander padgebruikers. Die inwoners vra hoekom die onwettige...
Afcon: Moenie bekommer nie, NBC sal toernooi uitsaai
Afcon: Moenie bekommer nie, NBC sal toernooi uitsaai Sokkerliefhebbers is diep teleurgesteld met die aankondiging dat Multichoice nie die regte bekom het om die 2023 Afcon-toernooi in die Ivoorkus uit te saai nie. Intussen berig die Namibiese staatskoerant, die New Era dat NBC, die nasionale uitsaaier, aan hom bevestig het dat hy wel die toernooi...
Voornemens: Maak eerder ‘n ‘moenie doen lys’
Voornemens: Maak eerder ‘n ‘moenie doen lys’ Dis mos Nuwejaar, so dis ‘n nuwe jy? Reg? Blykbaar nie. Navorsing toon dat 80 persent van Nuwejaarsvoornemens teen Februarie laat vaar word. Kenners meen ons gaan verkeerd te werke. In plaas van om ‘n ‘te doen lys’ te maak, meen hulle ‘n ‘moenie doen lys’ is by...
Moenie ander mense seermaak nie, sê aktivis
Moenie ander mense seermaak nie, sê aktivis Geweld teen vroue en meisies is een van die wêreld se mees algemene menseregteskendings, wat telke male elke dag in elke uithoek van die wêreld plaasvind. Wêreldwyd word byna 1 uit 3, of 30 persent van vroue onderwerp aan fisieke en/of seksuele geweld. Die probleem is ook algemeen...
Moenie stakende mynwerkers afdank, vra NUM
Moenie stakende mynwerkers afdank, vra NUM Die Mynwerkersvakbond versoek die bestuur van die Impala Platinum Bafokeng Rasimone-myn om nie vyandig gesind te wees en meer as 2 000 mynwerkers af te dank wat die afgelope week ʼn sitstaking ondergronds by die myn gehou het nie. Mynwerkers het Maandag ondergronds by Rustenburg in Noordwes begin staak...
NEFF-optog: SPYL sê jeug moenie as politieke voetstukke gebruik word nie
NEFF-optog: SPYL sê jeug moenie as politieke voetstukke gebruik word nie Die Namibia Economic Freedom Fighters, NEFF, het Swapo genooi om saam met hulle op 21 Maart volgende jaar te betoog teen jeug-werkloosheid in die land. NEFF het reeds vir Nampol kennis gegee van die beoogde betoging wat vir 21 Maart volgende jaar geskeduleer is....