Cyril moenie gesondheidsversekering bekragtig nie Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê hy sal aan president Cyril Ramaphosa skryf en aandring dat hy nie die Nasionale Gesondheidsversekeringswetsontwerp bekragtig nie. Die Nasionale Raad van Provinsies het die wetsontwerp Woensdag aanvaar. Die Wes-Kaap was die enigste van die nege provinsies wat daarteen gestem het. Winde sê soos dit...
Tag: moenie
NamPower moenie meer krag genereer nie
NamPower moenie meer krag genereer nie Die regering oorweeg ‘n langtermynplan om sy staatsbeheerde kragvoorsiener, NamPower, in ‘n elektrisiteitsverspreidingsmaatskappy te omskep, terwyl onafhanklike kragprodusente die opwekking van elektrisiteit oorneem. Die minister van myne en energie Tom Alweendo sê die huidige vraag na elektrisiteit staan op ongeveer 600 megawatt met plaaslike produksie op 486,5 megawatt. Van...
Moenie skuld op Swart Vrydag maak nie
Moenie skuld op Swart Vrydag maak nie Reaksie word ontvang op ‘n opname deur Debt Rescue in die buurland wat aandui dat 70 persent van finansieel-onderdrukte verbruikers beplan om op Swart Vrydag te fokus op transaksies vir noodsaaklike goedere soos kos, toiletware en elektronika. Ondanks ekonomiese uitdagings, beoog 83 persent om deel te neem, met...
SA-studente moenie hulpfonds bedrieg nie
SA-studente moenie hulpfonds bedrieg nie Die buurland se minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, het ‘n streng waarskuwing gerig aan studente wat probeer om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente te bedrieg. Hy het op ‘n nuuskonferensie gepraat oor die opening van aansoeke vir die 2024 akademiese jaar. Nzimande sê verskeie studente wat nie finansieringsbystand benodig om verder te...
Wêreld ‘moenie fokus op Oekraïne verloor’
Wêreld ‘moenie fokus op Oekraïne verloor’ President Volodymyr Zelenskiy het Fox Corp se uitvoerende hoof, Lachlan Murdoch, in die Oekraïense hoofstad ontmoet in wat Kyiv sê ‘n “baie belangrike teken” van ondersteuning is terwyl wêreldwye media-aandag van die oorlog in die Oekraïne verskuif het. Media-titaan Rupert Murdoch se oudste seun is ‘n leidende figuur in...
Moenie onwettige brandstof koop nie!
Moenie onwettige brandstof koop nie! Die energie-ministerie sê hy is uiters bekommerd oor advertensies op sosiale media wat groothandel- en kleinhandel brandstoflisensies te koop aanbied. Brandstof word ook so bemark teen pryse wat nie amptelik in die Gazette gepubliseer is nie, dikwels vanaf plekke wat nie die nodige lisensiëring het nie. Die ministerie sê net...
Gaza-kwessies moenie Suid-Afrikaners verdeel nie
Gaza-kwessies moenie Suid-Afrikaners verdeel nie President Cyril Ramaphosa sê die Israel-Palestina-kwessie is emosiebelaai, veral gegewe die land se geskiedenis, maar dit moenie verdeeldheid vererger nie. Die polisie moes verlede week by ʼn betoging in Kaapstad ingryp toe pro-Israel- en pro-Palestina-ondersteuners slaags geraak het. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief daar is in Suid-Afrika geen plek...
Moenie hier uraan-mynery toelaat nie!
Moenie hier uraan-mynery toelaat nie! Die Parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne se vergadering op Leonardville met die Stampriet Aquifer Uranium Mining Association, of te wel Sauma, het ten einde geloop. Sauma is sterk gekant teen die ontginning van uraan in die gebied as gevolg van moontlike waterbesoedeling. Die voorsitter van die komitee, Tjekero Tweya,...
Moenie robbe terg nie – Kosmos 94.1
Moenie robbe terg nie Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing is besorg oor die toenemende teistering van Kaapse pelsrobbe langs die kus. Dit sluit in eienaars wat hul honde toelaat om die robbe te nader of aan te val, klippe wat na hulle gegooi word en robbe wat uitgelok word om mense te...
Moenie visvang met muskietnette! – Kosmos 94.1
Moenie visvang met muskietnette! Padelia Ngenokesho, die gesondheid-departement se streekhoof-omgewingsgesondheids-praktisyn, sê in ‘n oorsig van die malaria-situasie in die Oshikoto-streek dat ‘n totaal van 11 000 malariagevalle verlede jaar landswyd aangemeld is, met 300 gevalle in Oshikoto. Altesaam 186 gevalle is reeds vanjaar in die streek aangemeld, maar van die gevalle is deur inwoners se...