Tag: moenie

Home moenie
Moenie speletjies speel met die Oekraïne nie, sê Pous
Post

Moenie speletjies speel met die Oekraïne nie, sê Pous

Moenie speletjies speel met die Oekraïne nie, sê Pous Pous Franciskus het voorgestel dat sommige lande met die Oekraïne “speletjies speel” deur eers wapens te verskaf en dan te oorweeg om uit hul verpligtinge te wurm. Franciskus het gepraat na ‘n reis na die Franse hawestad Marseille. Hy het gesê hy voel ‘n mate van...

SASSA moenie Posbank gebruik nie – DA – Kosmos 94.1
Post

SASSA moenie Posbank gebruik nie – DA – Kosmos 94.1

SASSA moenie Posbank gebruik nie – DA Die DA het ‘n dringende beroep op die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekuriteitsagentskap, SASSA, gedoen om alternatiewe banke vir toelaagbetalings te oorweeg. Dit volg na meer as 600 000 begunstigdes vertragings in die gesig gestaar het, insluitend bejaardes en gestremdes wat nog nie hulle betalings ontvang het nie. Alexandra Abahams...

ANC moenie buitelandse hulp vir kragkrisis ontvang nie – Kosmos 94.1
Post

ANC moenie buitelandse hulp vir kragkrisis ontvang nie – Kosmos 94.1

ANC moenie buitelandse hulp vir kragkrisis ontvang nie Die onafhanklike energie-ontleder in Suid-Afrika, Lungile Mashele, het die ANC-regering gekritiseer vir sy gretigheid om buitelandse hulp te aanvaar om die energiekrisis op te los. Sy het gereageer op President Cyril Ramaphosa se aankondiging verlede week oor ‘n skenking van noodkragtoerusting van 170 miljoen Suid-Afrikaanse rand en...

Duitsland moenie volksmoord-kwessie probeer vryspring – Kosmos 94.1
Post

Duitsland moenie volksmoord-kwessie probeer vryspring – Kosmos 94.1

Duitsland moenie volksmoord-kwessie probeer vryspring Reaksie word ontvang op nuus dat die Europese Unie en Duitsland deur die KfW Ontwikkelingsbank ondersteuning aan die Namibiese landbouministerie se Program vir Kommunale Grond-ontwikkeling gegee het. Infrastruktuur ter waarde van 23,8 miljoen Namibiese dollar is aan kommunale boere in die Omusati-streek gegee. Kosmos 94.1 Nuus het met die sekretaris-generaal...

Brics-beraad moenie fokus op Putin se bywoning – Kosmos 94.1
Post

Brics-beraad moenie fokus op Putin se bywoning – Kosmos 94.1

Brics-beraad moenie fokus op Putin se bywoning Die ANC se adjunk-sekretaris-generaal, Nomvula Mokonyane, sê die Brics-beraad moet nie oor die Russiese President, Vladimir Putin, se bywoning gaan nie. Sy het op ‘n nuuskonferensie gepraat oor die land se gereedheid om die geleentheid aan te bied in die nasleep van die Internasionale Strafhof se lasbrief vir...