Tag: mooi

Home mooi
Bestuurders in Oshana gedra hulle mooi oor langnaweek
Post

Bestuurders in Oshana gedra hulle mooi oor langnaweek

Bestuurders in Oshana gedra hulle mooi oor langnaweek Die Oshana-polisie se streekbevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria, sê Paasnaweek was relatief stil. Daar is verkeersboetes van 161 000 Namibiese dollar uitgereik en daar was ook voorvalle van dronkbestuur. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels. Post navigation Source link

Kyk mooi na kwalifikasies se geldigheid, studente
Post

Kyk mooi na kwalifikasies se geldigheid, studente

Kyk mooi na kwalifikasies se geldigheid, studente Verskeie aanlynkursusse vir voornemende studente duik aanlyn op van regoor die wêreld, veral op sosiale media. Dit kan gebeur dat sulke kwalifikasies nie as geldig aanvaar word nie. Die Namibië Kwalifikasie-owerheid se korporatiewe kommunikasie bemarkingsbeampte, Lina Ndengu, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor wat studente kan doen...

Dink mooi na oor studies, matrieks
Post

Dink mooi na oor studies, matrieks

Dink mooi na oor studies, matrieks Na vandag se matriek-uitslae met ‘n algehele slaagsyfer van 48,8 persent en 29 persent van gewonevlak leerders wat vir tersiêre instellings kwalifiseer, is vakopleiding weer op die voorgrond. Die leerders wat universiteit toe gaan, word aangemoedig om mooi na te dink oor wat hulle wil studeer. Kosmos 94.1 Nuus...

Swart Vrydag: Kyk mooi na voedsel-etikette
Post

Swart Vrydag: Kyk mooi na voedsel-etikette

Swart Vrydag: Kyk mooi na voedsel-etikette Die buurland se departement van gesondheid maan verbruikers om ekstra versigtig te wees, veral wanneer hulle voedselprodukte koop vandag op Swart Vrydag. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê dit is belangrik vir verbruikers om te waak teen die aankoop van vervalste én verouderde kosse, deur voedsel-etikette en vervaldatums...

Krieket Namibië se Voetsoolprogram loop mooi
Post

Krieket Namibië se Voetsoolprogram loop mooi

Krieket Namibië se Voetsoolprogram loop mooi Krieket: Krieket Namibië se Voetsoolprogram vorder goed. Na die toekennings wat die sportliggaam vroeër vanjaar van die Internasionale Krieketraad ontvang het vir hul inisiatiewe, kan hulle voortgaan om ‘n verskil te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met die president van Krieket Namibië, Rudie Van Vuuren, gepraat oor die vordering...

Allister loof mooi AB-gebaar aan beseerde Le Roux – Kosmos 94.1
Post

Allister loof mooi AB-gebaar aan beseerde Le Roux – Kosmos 94.1

Rugby: Allister loof mooi AB-gebaar aan beseerde Le Roux Die Welwitschias se hoofafrigter, Allister Coetzee, het die All Blacks geloof vir hulle gebaar aan die senter Le Roux Malan, wat ‘n ernstige besering in die span nederlaag van 71-3 Vrydag by die Wêreldbeker opgedoen het. Malan het sy enkel gebreek toe hy ‘n duikslag wou...

Toeriste-besteding in die Kaap styg mooi – Kosmos 94.1
Post

Toeriste-besteding in die Kaap styg mooi – Kosmos 94.1

Toeriste-besteding in die Kaap styg mooi Net in die afgelope jaar het internasionale toeriste wat die Wes-Kaap besoek het, ‘n indrukwekkende 24,3 miljard Suid-Afrikaanse rand in die provinsie bestee, en in die proses 10 600 werkgeleenthede ondersteun. Dit is volgens die Wes-Kaapse regering se amptelike toerisme, handel en beleggingsagentskap, Wesgro. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê hulle is vasbeslote...