Kleibaanseisoen kan moontlik ‘n uitdaging vir Sinner wees Die kleibaanseisoen is op hande met die kwalifiserende rondes vir die Monte Carlo Meesters wat hierdie naweek afskop. Die Italianer, Jannik Sinner, is tans die speler met die beste vorm. Hy het verlede naweek die Miami-ope gewen en opgeskuif na ‘n loopbaan-beste wêreld nommer twee, na Novak...
Tag: moontlik
Indiese spookasem kan moontlik kanker veroorsaak
Indiese spookasem kan moontlik kanker veroorsaak Die Indiese ministerie van Gesondheid het ‘n waarskuwing uitgereik oor die gebruik of verkoop van verpakking of voedsel wat die chemikalie Rhodamine-B bevat by openbare geleenthede en sê dit sal strafbaar wees ingevolge die Wet op Voedselsekerheid en Standaarde. Dit volg nadat verskeie state die verkoop van spookasem verbied...
Rooisee kan moontlik Britte van hulle tee ontneem
Rooisee kan moontlik Britte van hulle tee ontneem Britte sal dalk ‘n tekort aan sy allerbelangrike tee moet trotseer nadat die supermarkbedryf gewaarsku het oor ‘n risiko oor voorraad as gevolg van onderbrekings in die Rooi See. Die Britse kleinhandelkonsortium sê dat dit ‘tydelike ontwrigting’ aan sommige swartteelyne ervaar, en ‘n bron in die bedryf...
SA kan moontlik gasheer vir UFC-toernooi wees
SA kan moontlik gasheer vir UFC-toernooi wees Die president van UFC, Dana White, het laat val dat ʼn Ultimate Fighting Championship Africa-toernooi moontlik in Suid-Afrika kan plaasvind na Dricus du Plessis se geskiedkundige oorwinning wat hom die eerste Suid-Afrikaanse UFC-kampioen gemaak het. Volgens White vorder planne vir so ʼn toernooi, met Suid-Afrika, Nigerië en Rwanda...
SA moontlik vir twee weke beurtkrag-vry
SA moontlik vir twee weke beurtkrag-vry Die buurland se elektrisiteit-minister, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom doen aggressiewe instandhouding en gevolglik is daar hierdie feestyd geen beurtkrag nie. Ramokgopa het in Pretoria verslag gedoen oor die instelling van die energie-aksieplan. Die beplande instandhouding is gemiddeld 8 000 megawatt. Volgens die minister mag Suid-Afrika moontlik twee weke lank...
Namibiese dollar kry moontlik hupstoot
Namibiese dollar kry moontlik hupstoot Die moontlikheid dat die Amerikaanse Reserwebank rentekoerse in 2024 gaan verlaag, kan die waarde van die Suid-Afrikaanse rand, en dus die Namibiese dollar, ‘n hupstoot gee tot vlakke onder 18 rand teen die dollar. ‘n Wisselkoers-spesialis en direkteur van TreasuryOne, André Cilliers, sê Suid-Afrika kan moontlik dan sien dat die...
Reën kan ons moontlik verras die week
Reën kan ons moontlik verras die week Almal in Namibië sit op hete kole en wag vir die reën wat tot dusver uiters wispelturig met plek-plek en kol-kol waar dit nat is. Volgens die plaaslike weerkenner George van der Merwe is dit ‘n moeilike maand vir reënval as gevolg van verskeie redes. Hy verduidelik. Maar,...
Vleis-uitvoere na VAE, Katar nou moontlik
Vleis-uitvoere na VAE, Katar nou moontlik Daar is goeie nuus vir die Namibiese vleisbedryf. Die landbouministerie het aangekondig dat na verskeie rondes samesprekings met owerhede in die Verenigde Arabiese Emirate en Katar, is die lande se invoerbepalings plaaslik nagekom en daar is sertifikate uitgereik vir die uitvoer van Namibiese vleis na die twee lande in die Midde-Ooste. Die ministerie...
Alle oë op die staat se verweer, dis moontlik dieselfde man…
Alle oë op die staat se verweer, dis moontlik dieselfde man… Daar is ‘n interessante dringende aansoek in die hoërhof vanoggend. Regter Eileen Rakow hoor Jianming Li se aansoek teen die minister van binnelandse sake Albert Kawana, onder andere aan. In sy stukke sê Li hy het op 18 September aansoek gedoen vir ‘n werkspermit...
Rehoboth se kragonderbrekings kan moontlik voortduur
Rehoboth se kragonderbrekings kan moontlik voortduur Mervin Beukes, die hoof uitvoerende elektrisiteitsbeampte van die Rehoboth-dorpsraad het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die herhaalde kragonderbrekings op die dorp. Hy voer aan die kragnetwerk se infrastruktuur is, nes talle ander dorpe in die land, verouderd. Op die oomblik kan hy nie belowe dat die kragonderbrekings nie...