Netanyahu uitdagend oor moontlike Rafah-aanval Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê diegene wat teen ‘n Rafah-offensief gekant is, sê eintlik vir Israel om die oorlog teen Hamas te verloor. Verskeie lande, insluitend Amerika en Brittanje, het Netanyahu gewaarsku om nie soldate na Rafah te stuur nie, veral oor die kommer oor burgerlikes wat daar...
Tag: moontlike
Kremlin doodstil oor Tucker Carlson en sy moontlike besoek
Kremlin doodstil oor Tucker Carlson en sy moontlike besoek Die Kremlin, het vanoggend geweier om kommentaar te lewer oor of die Amerikaanse joernalis Tucker Carlson die Russiese presidensiële administrasie vandeesweek in Moskou besoek het. Russiese media het Maandag foto’s van Carlson op verskeie plekke rondom Moskou gewys tydens ‘n besoek wat bespiegelings aangevuur het dat...
Nampol sê N$200m gesteel, Bank Windhoek sê ‘moontlike’ verliese van N$2m
Nampol sê N$200m gesteel, Bank Windhoek sê ‘moontlike’ verliese van N$2m Die polisie is op soek na, Nico Rebebe, 30 jaar oud en ‘n werknemer by die Opuwo Bank Windhoek-tak. Rebebe word daarvan verdink dat hy op 13 Januarie 200 miljoen Namibiese dollar gesteel het. Hy het blykbaar 100 miljoen dollar elk in twee verskillende...
City Power ondersoek moontlike interne misdaadsindikaat
City Power ondersoek moontlike interne misdaadsindikaat City Power het met ‘n interne ondersoek in Johannesburg begin om moontlike interne skakels vas te trek wat blykbaar ‘n georganiseerde misdaadsindikaat vorm wat sy infrastruktuur teiken. Dit kom nadat ‘n werknemer en ‘n voormalige subkontrakteur in hegtenis geneem is toe hulle koperkabels in Randburg wou steel. Die 30-jarige...
Moontlike vordering in Sudan-konflik – Kosmos 94.1
Moontlike vordering in Sudan-konflik Die Afrika-streeksliggaam wat betrokke is by pogings om te bemiddel vir ‘n skietstilstand in Sudan sê hy het ‘n verbintenis van strydende partye gekry om ‘n wapenstilstand te implementeer en om ‘n politieke dialoog te voer wat daarop gemik is om die konflik op te los. Daar was geen onmiddellike kommentaar...
Moontlike ooreenkoms tussen TransNamib en Anicet Baum – Kosmos 94.1
Moontlike ooreenkoms tussen TransNamib en Anicet Baum TransNamib se dringende aansoek teen Anicet Baum, die likwidateur van Challenge Air wat in 2017 aansoek gedoen het vir die likwidasie van Air Namibia, kom weer vanoggend voor regter Herman Oosthuizen voor. In sy stukke sê TransNamib hy vra dat die kostebevel wat in daardie aansoek deur regter...
Kremlin sê moontlike moord van Prigozhin word ondersoek – Kosmos 94.1
Kremlin sê moontlike moord van Prigozhin word ondersoek Die Kremlin sê die ondersoek na die vliegtuigongeluk waarin Wagner-hoof Yevgeny Prigozhin dood is, die moontlikheid insluit dat dit opsetlik veroorsaak is wat die Putin-administrasie se eerste kommentaar is dat Prigozhin moontlik vermoor is. Die private Embraer-straler waarmee Prigozhin vanaf Moskou na St. Petersburg gereis het, het...
Transnet waarsku teen moontlike werksverliese – Kosmos 94.1
Transnet waarsku teen moontlike werksverliese Transnet waarsku ‘n oplewing in vragmotorvervoer, aangevuur deur steenkoolpryse en spooruitdagings, kan ernstige werkverliese tot gevolg hê wanneer toestande verander. Transnet se logistieke kwessies het mynmaatskappye genoop om duur vragmotors te kies weens trein-bottelnekke. Meer as 3 500 vragmotors vervoer daagliks minerale, wat 2020 se vlakke verdubbel en kommer wek...
Moontlike Bok-oorwinning vandag, as statistieke reg is – Kosmos 94.1
Moontlike Bok-oorwinning vandag, as statistieke reg is Die statistieke is nie in die Pumas se guns wanneer hulle vanmiddag in ʼn Rugbykampioenskapstoets teen die Springbokke op Ellispark in Johannesburg te staan kom nie. Die Pumas het die Bokke in 2015 laas in Suid-Afrika geklop en die Hoëveld is nie ʼn gelukkige jagveld vir hulle nie....
Drie moontlike oorsake van ontploffing in Jozi – Kosmos 94.1
Drie moontlike oorsake van ontploffing in Jozi Die Stad Johannesburg se voorlopige ondersoek het drie moontlike oorsake uitgewys wat tot Woensdag se ontploffing in die middestad kon lei. Die stadsbestuurder, Floyd Brink, sê metaangas, aardgas of gas in ‘n gaspyp wat aan die brand geslaan het, kon die ontploffing veroorsaak. Een persoon is dood en...