Nog 15 in hegtenis oor moord by Fort Hare Nog vyftien mense is in hegtenis geneem in verband met die moord- en poging tot moordsake by die Universiteit van Fort Hare. Dit bring die aantal arrestasies in die saak nou op 25 te staan. Die verdagtes is oor die Paasnaweek in verskeie provinsies in hegtenis...
Tag: moord
Vyfde moord op LGBTQI+ Namibiërs sedert Ekandjo se wette
Vyfde moord op LGBTQI+ Namibiërs sedert Ekandjo se wette Equal Rights Nambia sê hulle het berigte ontvang van nog ‘n moord op ‘n LGBTQI+-gemeenskapslid in Tsumeb die naweek. Dit bring die totale moorde op LGBTQI+ Namibiërs op 5 te staan sedert die Nasionale Vergadering verlede jaar in September, die private lid wetsontwerpe aanvaar het wat...
Onluste in ’21: Man skuldig aan moord
Onluste in ’21: Man skuldig aan moord Die hof in Scottburgh in Suid-Afrika het Joel Fenton Pillay tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir ‘n moord wat hy tydens die Julie 2021-onluste in KwaZulu-Natal gepleeg het. Die 38-jarige voormalige sekerheidsbeampte het Lindani Mthethwa geskiet terwyl hy na die bushalte in Verulam gestap het. Pillay het daarna...
Nog ‘n verdagte in AKA se moord aangekeer
Nog ‘n verdagte in AKA se moord aangekeer Die polisie in KwaZulu-Natal het bevestig nog ‘n verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op die kletsrymer en vervaardiger, Kiernan ‘AKA’ Forbes, en sy vriend, Tebello ‘Tibz’ Motsoane. Dit volg nadat die provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, aangekondig het ses mense is aangekeer in...
Saak van moord op Duitse toeris uitgestel
Saak van moord op Duitse toeris uitgestel Drie Zimbabwiërs wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n Duitse toeris in Limpopo vermoor het, moet volgende Maandag na die Northam-landdroshof terugkeer. Jan Moshabi, Abstein Madzvimbo en Thomas Moyo staan tereg op aanklag van moord en oortreding van die Immigrasiewet nadat die 74-jarige Herman Westphal die afgelope naweek...
Moise se weduwee onder die wat vas is vir sy moord
Moise se weduwee onder die wat vas is vir sy moord ’n Haïtiaanse regter in beheer van die ondersoek na die sluipmoord in 2021 op die Karibiese land se laaste president, Jovenel Moise, het sowat 50 mense aangekla, insluitend sy weduwee en ’n voormalige eerste minister, volgens ’n dokument wat aan media uitgelek is. Luidens die...
Moord op politici in KZN ‘winsgewend’
Moord op politici in KZN ‘winsgewend’ Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering waarsku dat moord op politici ‘n winsgewende onderneming geword het vir huurmoordenaars in KwaZulu-Natal. Die vereniging het die media toegespreek ná die onlangse moord op ‘n raadslid van die Nongoma Plaaslike Munisipaliteit, Ndukwenhle Duma, in uMtubatuba. Die voorsitter, Thami Ntuli, vra onmiddellike optrede...
Deurbraak in poging tot moord op voormalige waarnemende regter
Deurbraak in poging tot moord op voormalige waarnemende regter Die Oos-Kaapse polisie het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met ‘n poging tot moord op die Oos-Londense prokureur en voormalige waarnemende regter Camagu Maseti. Hy is Vrydagoggend gewond in ‘n klaarblyklik mislukte sluipmoordaanval buite sy kantoor in Vincent. Die skietery hou glo verband met...
Man van Kenia vas vir moord op vrou in Boston
Man van Kenia vas vir moord op vrou in Boston Amerikaanse owerhede het die vinnige reaksie van Keniaanse owerhede geloof na ‘n man wat gesoek is omdat hy na bewering sy meisie vermoor en haar lyk in ‘n parkeerterrein by ‘n Boston-lughawe gelos het voordat hy na Kenia gevlieg het, in hegtenis geneem is. Die...
Brianna se pa praat oor haar moord
Brianna se pa praat oor haar moord Op 11 Februarie verlede jaar het twee 15-jariges, Scarlett Jenkinson en Eddie Ratcliffe, ‘n 16-jarige transgender-meisie Brianna Ghey in ‘n lokval gelei en doodgesteek. Die twee is vandag skuldig gevind aan moord. Ghey se pa, Peter Spooner het met Sky News gepraat. Post navigation Source link