Kelly Khumalo ‘het opdrag gegee vir Senzo Meyiwa se moord’ Beskuldigde een en twee in die Senzo Meyiwa-moordverhoor het die sokkerster se destydse meisie, Kelly Khumalo, betrek as die persoon wat opdrag vir sy moord gegee het. Meyiwa is in Oktober 2014 doodgeskiet terwyl hy Khumalo by haar ma se huis in Vosloorus besoek het....
Tag: moord
Skok saak oor poging tot moord weer in die hof
Skok saak oor poging tot moord weer in die hof George Kashava, 51, verskyn weer vandag in die landdroshof in Katutura op twee klagtes, poging tot moord en sameswering om iemand moord te laat pleeg. Kashava wou volgens die staat, sy 29 jarige seun laat vermoor sodat hy die 2 miljoen Namibiese dollar se dekking...
Polisiebeamptes aangekla van moord, ontvoering
Polisiebeamptes aangekla van moord, ontvoering Vier openbare orde-polisiebeamptes in Suid-Afrika word aangekla van moord en ontvoering. Hulle sal na verwagting in die landdroshof in Cradock in die Oos-Kaap verskyn vir ‘n formele borgtogaansoek. Dit volg op hulle inhegtenisneming deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat. Opod se woordvoerder, Phaladi Shuping, sê die beamptes het na bewering die slagoffer...
Borg in soeklig na wrede moord, verkragting op Rehoboth
Borg in soeklig na wrede moord, verkragting op Rehoboth Inwoners van Rehoboth is woedend oor die sinnelose moord en beweerde verkragting van die 64-jarige Helena Wemmert op die dorp. Die verdagte, Romario Beukes, is geïdentifiseer as ‘n beweerde herhaaldelike oortreder, en word deur die gemeenskap as gevaarlik beskou. Meer skokkend, die 29-jarige het ‘n moordsaak...
Man, 29, sal verskyn vir moord, roof en verkragting van vrou, 64
Man, 29, sal verskyn vir moord, roof en verkragting van vrou, 64 Die Namibiese polisie ondersoek ‘n saak van moord en verkragting na die 64-jarige Helena Wimmert half naak in Blok A op Rehoboth gevind is. Haar keel is afgesny en sy is beroof. Die polisie sê ‘n 29-jarige Namibiese man is gearresteer en sal...
Gambiese minister verhoor op klagte van moord, verkragting
Gambiese minister verhoor op klagte van moord, verkragting ’n Voormalige Gambiese minister onder die afgesette diktator Yahya Jammeh word in Switserland by die Federale Strafhof in Bellinzona verhoor vir misdade teen die mensdom in ’n mylpaalsaak waarin ’n reeksverkragting-slagoffer sal getuig. Die 54-jarige Ousman Sonko, voormalige binnelandse sake minister, staan tereg op aanklagte van onder...
Zambiese burgers aangekla van poging tot moord
Zambiese burgers aangekla van poging tot moord Twee Zambiese burgers, die 32-jarige Shabombe Shiaimenze en 40-jarige Jonathan Kamfwa, het in die Walvisbaai-landdroshof verskyn op ‘n klag van poging tot moord. Die twee het na bewering op 5 Januarie ‘n transgender vrou in Walvisbaai aangeval. Volgens plaaslike berigte het die groep gekuier toe ‘n stryery ontstaan...
Derde verdagte vas in moord, verkragting van Vernon Gavin
Derde verdagte vas in moord, verkragting van Vernon Gavin Die Erongo-polisie bevestig ‘n derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord en verkragting van Vernon Gavin, 53, op Walvisbaai op 30 Desember. Die verdagte is, volgens die polisie se inspekteur Ileni Shapumba, verbind aan Gavin se gesteelde selfoon. Hy sal môre in...
Twee vas vir Olimpiese atleet Kiplagat se moord
Twee vas vir Olimpiese atleet Kiplagat se moord Twee mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op die Ugandese Olimpiese langafstand atleet Benjamin Kiplagat, wat op Oujaarsaand dood in ‘n motor in Kenia gevind is. ‘n Mes wat vermoedelik gebruik is in die moord is by een van die verdagtes gevind en...
Twee vas vir Vernon Gavin moord
Twee vas vir Vernon Gavin moord Die Erongo-polisie het twee verdagtes vasgetrek in verband met die moord en verkragting van die 53-jarige Vernon Gavin in Walvisbaai. Die twee, 20 en 25 jaar oud, is met Gavin se selfoon gevind. Hulle sal môre in die landdroshof op die kusdorp verskyn op klagte van verkragting en moord....