Polisie ondersoek moord na man vasgebind, dood in Walvis-huis aangetref word Die Erongo-polisie het ‘n vreemde moordvoorval aangemeld. Volgens die mag is die 53-jarige Walvisbaai-inwoner Vernon Gavin dood aangetref in sy huis op die dorp. Die mag vermoed hy is aangeval deur iemand wat saam met hom gekuier het. Hy het alleen gewoon en is...
Tag: moord
Geen moord- of martelbendes hier nie: SANW
Geen moord- of martelbendes hier nie: SANW Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag ontken bewerings van ‘n moord- of martelbende in sy geledere. Open Secrets het onlangs besonderhede onthul oor die weermag wat na bewering ‘n voormalige staatsintelligensie-agent, Pule Nkomo, aangehou en gemartel het. Nkomo beweer amptenare is opdrag gegee om gesteelde wapens terug te kry wat...
Aanval in tronk ‘poging tot moord’
Aanval in tronk ‘poging tot moord’ Aanklaers in Amerika het aanklagte van poging tot moord ingedien nadat ‘n mede-gevangene die voormalige polisiebeampte, Derek Chauvin, meer as 20 keer met ‘n skerp voorwerp gesteek het. Chauvin, wie se moord op George Floyd in Minnesota in 2020 uitgeloop het op wydverspreide rasgeregtigheid-betogings, is verlede maand in ‘n...
Liezel de Jager se man vir haar moord aangekla
Liezel de Jager se man vir haar moord aangekla Die man van die NG Kerk Suidkus-predikant Liezel de Jager is amptelik van haar moord aangekla. Werner de Jager het gister in die Amanzimtoti-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn waar die saak tot die sewende van volgende maand uitgestel is. Die 38-jarige De Jager is verwurg en haar...
Teorieë oor Kennedy se moord maal steeds
Teorieë oor Kennedy se moord maal steeds Vandag is die 60ste herdenking van die sluipmoord op die Amerikaanse president, John F Kennedy, en die samesweringsteorieë bestaan steeds. Hy is geskiet terwyl hy en sy vrou, Jackie, in 1963 deur Dallas, Texas, gery het. Lee Harvey Oswald is ‘n paar uur later in hegtenis geneem, maar...
Heckmair moord: Swaar vonnisse vir 2 Amerikaners
Heckmair moord: Swaar vonnisse vir 2 Amerikaners Die twee Amerikaanse burgers, Kevan Townsend en Marcus Thomas is vanoggend gevonnis. Regter Christie Liebenberg het Thomas 30 jaar tronkstraf opgelê met Townsend wat 29 jaar ontvang het. Die twee, wat Andre Heckmair in Januarie 2011 in Klein Windhoek doodgeskiet het, is op 6 September skuldig bevind. Dit...
Reaksie op gru-saak oor beweerde poging tot moord vir versekeringsgeld
Reaksie op gru-saak oor beweerde poging tot moord vir versekeringsgeld Die 51-jarige George Kashava was hierdie week in die hof nadat hy na bewering sy 29-jarige seun wou laat vermoor om sy lewensdekking van 2 miljoen Namibiese dollar te eis. Hy het glo mense betaal om die moord te pleeg, maar hulle het die polisie...
Man, 51, aangekla op poging tot moord van sy seun vir N$2m-lewensdekking
Man, 51, aangekla op poging tot moord van sy seun vir N$2m-lewensdekking George Kashava, 51, het in die landdroshof in Katutura verskyn op twee klagtes, poging tot moord en sameswering om iemand moord te laat pleeg. Kashava wou volgens die staat, sy 29 jarige seun laat vermoor sodat hy die 2 miljoen Namibiese dollar se...
Man, 60, vas vir Tupac se moord, 27 jaar later
Man, 60, vas vir Tupac se moord, 27 jaar later ‘n Man wat volgens aanklaers die moord op rapper Tupac Shakur in 1996 beveel het, is Vrydag gearresteer en aangekla van moord in ‘n langverwagte deurbraak in een van hip-hop se mees blywende raaisels. Die 60-jarige Duane “Keffe D” Davis is lank reeds aan ondersoekers...
Kanada en Indië moet saamwerk op opspraakwekkende moord
Kanada en Indië moet saamwerk op opspraakwekkende moord Die Verenigde State het dit nou duidelik gemaak dat hulle van die Indiese regering verwag om met Kanada saam te werk om die moontlike betrokkenheid van New Delhi-agente by die moord op ‘n Kanadese burger in Junie te ondersoek. Kanadese Eerste Minister Justin Trudeau sê Ottawa het...