Tag: moord

Home moord
Dagga-kolwyntjie smouse van poging tot moord aangekla
Post

Dagga-kolwyntjie smouse van poging tot moord aangekla

Dagga-kolwyntjie smouse van poging tot moord aangekla Die LUR vir onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, loof die vinnige inhegtenisneming van twee verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle kolwyntjies wat met dagga gedokter was aan 90 leerders van die Primêre Skool Pulamadibogo verkoop het. Leerders is Woensdag na die voorval in die hospitaal opgeneem. Die...

Kremlin sê moontlike moord van Prigozhin word ondersoek – Kosmos 94.1
Post

Kremlin sê moontlike moord van Prigozhin word ondersoek – Kosmos 94.1

Kremlin sê moontlike moord van Prigozhin word ondersoek Die Kremlin sê die ondersoek na die vliegtuigongeluk waarin Wagner-hoof Yevgeny Prigozhin dood is, die moontlikheid insluit dat dit opsetlik veroorsaak is wat die Putin-administrasie se eerste kommentaar is dat Prigozhin moontlik vermoor is. Die private Embraer-straler waarmee Prigozhin vanaf Moskou na St. Petersburg gereis het, het...

Meeste provinsies het afname in moord – Kosmos 94.1
Post

Meeste provinsies het afname in moord – Kosmos 94.1

Bheki: Meeste provinsies het afname in moord Die Suid-Afrikaanse minister van polisie, Bheki Cele, het ‘n afname van 3,1 persent in verskeie misdaad-kategorieë vir die tydperk tussen April en Junie vanjaar aangekondig. Die jongste misdaadstatistiek dek die eerste kwartaal van die 2023/2024-boekjaar. Die minister sê alle provinsies, behalwe Mpumalanga, het ‘n afname in moordsyfers getoon....

Lauren Dickason skuldig op 3 klagte van moord – Kosmos 94.1
Post

Lauren Dickason skuldig op 3 klagte van moord – Kosmos 94.1

Lauren Dickason skuldig op 3 klagte van moord Die Suid-Afrikaanse dokter Lauren Dickason is in die hooggeregshof in Christchurch, Nieu-Seeland, skuldig bevind aan moord. Dickason is van moord aangekla nadat sy haar drie dogters, Liané, 6, en die 2-jarige tweeling Maya en Karla op 16 September 2021 verwurg en versmoor het terwyl haar man saam met kollegas uit was. Sy het...

Colombiaanse burgers vasgetrek vir moord – Kosmos 94.1
Post

Colombiaanse burgers vasgetrek vir moord – Kosmos 94.1

Ecuador: Colombiaanse burgers vasgetrek vir moord Die polisie in Ecuador sê die ses mense wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die presidentskandidaat, Fernando Villavicencio, is Colombiaanse burgers. ‘n Sewende verdagte, wat deur wetstoepassers doodgeskiet is, was ook ‘n Colombiaanse burger. Villavicencio is Woensdag doodgeskiet toe hy ‘n verkiesingsaamtrek in die...

Plaasaanval-verdagte ook verbind met moord op Tsumeb – Kosmos 94.1
Post

Plaasaanval-verdagte ook verbind met moord op Tsumeb – Kosmos 94.1

Plaasaanval-verdagte ook verbind met moord op Tsumeb Die Namibiese polisie in die Otjozondjupa-streek sê een verdagte is gearresteer in verband met Sondagaand se plaasaanval net buite Grootfontein. Hy is by die Otjiwarongo-padblokkade aangekeer in besit van ‘n skootrekenaar en ‘n pistool wat by die plaas gebuit is. Hy het ook die plek waar hy die...

Stadspolisie-beamptes se vonnisse van 10 tot 18 jaar verleng vir moord – Kosmos 94.1
Post

Stadspolisie-beamptes se vonnisse van 10 tot 18 jaar verleng vir moord – Kosmos 94.1

Stadspolisie-beamptes se vonnisse van 10 tot 18 jaar verleng vir moord Die Windhoekse hooggeregshof het die vonnisse verhoog van drie voormalige Windhoek Stadspolisie-beamptes wat skuldig bevind is aan die moord op ‘n tiener in April 2013. Die vonnisse van oudpolisiebeamptes Werner Johannes Shetekela, Kleopas Kapalanga en Elia Nakale is elk van ‘n effektiewe tien jaar...

DA veroordeel moord op Vrystaatse boer – Kosmos 94.1
Post

DA veroordeel moord op Vrystaatse boer – Kosmos 94.1

DA veroordeel moord op Vrystaatse boer Die DA in die Vrystaat het die onlangse moord op ‘n boer, Mike Pattinson, in die Harrismith-distrik veroordeel. Pattinson, wat op die plaas Summerslie naby die Sterkfontein-dam gewoon het, se liggaam is in QwaQwa ontdek. Leona Kleynhans van die DA sê die Pattinson-familie is al geslagte lank ‘n pilaar...